Loufi - Plaas Toe (Official Music Video)

preview_player
Показать описание
Follow my @Loufimusiek

#loufimusiek #plaastoe #loufi #plaas #musiek

Music video by Loufi performing Plaas Toe

2024 Loufi Entertainment (Pty) Ltd South Africa
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Shout out Loufi and Jayms, always a pleasure working with you gents🔥 thanks for seeing the potential in the song and making it an absolute track!

juzzaofficial
Автор

Die tune kak na werk saam n koue bier en n zaab! So begin man n Vrydag.

RealRaslu
Автор

Paas naaweek speel ons die treffer moertoe 🍻🤟🏻

johnathanvanwyk
Автор

Ek het die song al 20 keer gespeel !! DOPE SONG !!!

King_Carston
Автор

Loufi always bringing the bangers we need🍻🕺🕺

michaelmaggott
Автор

This is fucking rad...Love it from New Zealand!🙌

gitguddoyourjob
Автор

Lekker loufi die song bliksem
Luister hom vrydag tot vrydag 😂❤❤

jacobusvanderwalt
Автор

Ek weet wats vout met die bakie
Dis n ford kry toyota

boertjie
Автор

Neee fok mnr.
N ford gaan staan nie maklik nie!
Seker boer wat gese het daar word nie met n ford op sy plaas gery nie

erensstols
Автор

Wys jou wa ford jou heen vat .van hieraf tot langs die pad lol .

quintinredgard
Автор

SHOUT OUT VIR DIE EEN! Ek is 'n afgetrede onderwyseres wat kinders help met toesprake skryf, en ek moes 'n outjie help om oor sy gunsteling Afrikaanse song te skryf. Jissie, ouens, die is COOL! Was nog altyd 'n aanhanger van julle altwee, Austin, ek het jou al destyds met Kwarantyn 'opgekyk'. Hoop julle twee gaan groot en alle sukses!

riaanbester
Автор

Loufi jou lekker ding. Kom plaas toe. Ek maak pap en vleis 😊

rochelleswart
Автор

Austin en Loufi love die plaas song julle albei is so awesome nou moet julle hom net kom jol by buurmans ❤

kellywesthuizen
Автор

Great Lyricist would be awesome if Loufi, Sassovlet and Ziggy can collab on a track even Loufi and Kwesta would be fire

deanjoubert
Автор

Die song bliksem my br loufi jy n yster dankie my bra

nicolubbe
Автор

Lekker song loufi ❤🎉 hy is vlipen Lekker 🎉😊

CorrieCampbell-uq