DIE LEWE IS 'N LIED (ft. Angie oeh & Loufi)

preview_player
Показать описание

CREDITS:
Shot and Cut by Louis Minnaar
General Assistance: Christo Niemandt
Make Up: Michelle Scheepers
Shot at Sowaar Studios, PTA.
Special Thanks to Jägermeister

LYRICS:
Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag

I don’t chase, I attract
Shut your face, hou jou bek
Too much krag in this plek
Haters choking on my sack
Suffocating on my sack
Complicated by my sack
Motivated by my sack
and liberated by my sack

Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag (Elke dag)
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag (in die nag)
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag

boom
geld
drank
coochie
woe eks n fanatic
ekt n meisie met n meisie
en vir my is sy n addict
oeh
bad chickas orals waar ek kyk
boude the fattest
uh uh
my chicks the baddest
uh uh Angie oeh

Die lewe is 'n beat
En ons drop hom lekke hard
Vryf net an haar voetjies
Dans oooo lekke nat
Jou rapper se favourite rapper
hulle almal’s bledie sag
manne sê my naam
Maar in my presence sê hy niks
Die lewe’s 'n rollercoaster
Dis op dan gan jy af
Daylight rob ees my competition dan maak ek nag
We get that gouda making big racks
We get that cheese yous make nik naks

Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag (elke dag)
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag (wakker in die nag)
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)

Better watch your back back
I don’t ever backtrack
I only praat big facts
You better hou jou bek
I only cash groot checks
I only speak sukseks

Haters suffocating on my sack
Their actions motivated by my sack
Their lives complicated by my sack
Their minds occupied by my sack
My saaaaaaaack

Ek is al lank in die game,
elke posisie al under my name
Selfie polisie vat selfies saam my
Al hierdie aandag is nie healthy vir my
Ek wil net chill, ek wil net skateboard ry
Ek wil net chill
Gee my jou girl, ek maak haar twirl, sy wil my ry for days
Alles verby, alles vermy, alles gekry, almal gevry
Alles gewys, almal persway, nou weet hulle ons is hier om te bly
Harte gebreek, opgegee, oor begin, alles verloor, myself gevind
Jouself gevind?
Yes.
Cos I don’t chase, I attract
I don’t chase, I attract
I don’t chase, I attract

Die lewe is n lied
en ons skryf hom elke dag (elke dag)
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag (wakker in die nag)
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Rus sag mooiste Angie. Dankie dat ons deel van jou lewe kon wees. ❤‍🩹

VANPLETZEN
Автор

Can't be legal to export this kind of grootness, but, then again, laws were made to be broken. Live, laugh, legeh.

jsieverink
Автор

In this lewe we must all make sack-rifices. That is what it takes to be a sacksess!

VANPLETZEN
Автор

Angie has such a pretty, talented voice, her singing is so beautiful! R.i.P. Angie... Jy's 'n South African gem!!

Lacerazion
Автор

DIE WERELD IS VOL HAAT DIS NA LIEFDE WAT ONS SMAG X

VANPLETZEN
Автор

(Dutch) echt een lekker nummer, Angie Oeh zo een talent het gemis is groot. (English) its a great song, Angie Oeh big talent you will be missed.

marcelinopino
Автор

yes knew this was gonna happen after the out from NKZN Hond en met cool

gavinlocke
Автор

Never have I experienced this level of vibe and legehness, not since Awaken the Legehness.
Incredible music video
Incredible vibe
Incredible collab
You never seem to fail.
You are the kings of the legeh

InForQuestioning
Автор

HOE het die song net 23k views?!??! Dis actually befok cool julle!!

cjsteyn
Автор

Junie 2025 en die song is nogsteeds my favorite even my seuns ken die woorde 😅

michellejacobs
Автор

Sick music video! Love the golden sack 🤣

WRTG
Автор

Excellent. Bollywood-sak! Love die video❤ 😅 🎉🎉🎉

elzette
Автор

My fok dis cool... Ek love dit. Fokken talent vol... ek like die ballas😂😂😂😂😂

milexauys
Автор

Wow life facts word ge-deliver.. as jy die stywe lyn understand dan sal jy dit maak...

"I don't chase I attract", , 🔥🔥🔥🔥🔥

enterrelax
Автор

Joh. Putting SA on the map for all the right reasons. Well done! Beautiful piece of work. This is world class stuff right here

isabelwiese
Автор

Die song groei op my, die eerste listen was bietjie bland, maar toe sit die chorus in my kop vas toe ek shower en nou love ek die song kwaai. Wel fokken gedaan boys!!! @vanpletzen BIG UPS

kylenaude
Автор

Honestly, meeste van die songs luister ek omdat dit cool en funny is soos The Lonely Island. Maar die song slap for realz.

tyronwilliams
Автор

Die show by Aandklas hierdie week was DUIDELIK🤟. Van Pletzen by Aandklas is die OG VP experience.

theoturner
Автор

Dit is echt ondergewaardeerde muziek. Maar 32k views!? Dit verdiend zoveel meer. Altijd Respect voor Van Pletzen <3

Xocezert
Автор

What n legend. Wow. Love the creativity ♥

andrewdoyle
visit shbcf.ru