Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)

preview_player
Показать описание

Volg Dodo Nyoka op sosiale media:

_________________________________________
Lirieke:

Ek hoor dis sokkie aand vanaand
My beste klere aangetrek
Ek is jonk, vol vonk
Die dansvloer brand vanaand

Sy ry ‘n bakkie op die plaas
En sy kan ‘n springbok skiet
Want sys ‘n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans
En sy dra net denim jeans
Want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien

Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas
En jy laat my koppie raas
As Ek jou sien

Sy laat die koppe draai na ons
Die manne vra? (Hey ons soek ‘n dans)
Maar sy se sy soek nog ‘n dans met my

Ons voel die dans is aan die brand
Ek swaai haar lyfie om en om
Sys rooi sys mooi
Sy laat die mielies gooi

Sy ry ‘n bakkie op die plaas
En sy kan ‘n springbok skiet
Want sys ‘n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans
En sy dra net denim jeans
Want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien

Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas
En jy laat my koppie raas
As Ek jou sien
As Ek jou siiiiiiieeeeeeeeen
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Thank you for showing unity, Ek kan nie Afrikaans praat nie, maar ek is mal oor julle musiek. Dankie Janna-man dat jy jou goed grootgemaak het. Go boere musiek!

stevennathi
Автор

They said we will never make it as Afrikaners and here we are taking it to a next level. Dankie Dodo vir jou bydrae tot Afrikaanse musiek

lauraleenk
Автор

Can you believe i just discovered this young man today 04/04/2025 😭😭😭

I love love him so much. God he is special 🎉🎉🎉

💃🏾💃🏾💃🏾

teragaiwane
Автор

Jy is Ons Boere Seun Bra. En wat ek se breek boundaries in die tyd wat ons nou is. Hou so aan asb✌🏽✌🏽

RandomGameSim
Автор

Dodo Nyoka.... Jou Legend... Ek volg jou nog nie lank nie. Maar hel jyt n talent. Hou so aan en hou aan jou oë na bo gerug!!!!

AnubusChicken
Автор

Wow dis Baie lekker dodo wat onglooflik liedjie ek love dit super regteg lekker.jou stem is mooi ons love jou baie.ek is trots op jou pragtige.💖💖

portiamatlabe
Автор

En jy is ons Country Boy Van Suid🇿🇦Afrika, of nee wag.. Die hele wêreld! 🌎🎶💪🤠

tiaandupreez
Автор

I absolutely love this guy and his music genre. Dodo Nyoka, please come to London soon. I'm sure all South Africans in the UK will agree with me in saying we need to see you live.

priyagovender
Автор

Fantastic Voice! All I can say is WOW!!!

grahamwiles
Автор

Die liedjie is uitstekend👌🔥🎶ek like die Country gril van Bloem😁❤️

LeeannVandermerwe-bwih
Автор

Baie goed this is baie lekker ek is isiZulu

liyasamatinise
Автор

Die meneer kan en mag maar sing! Whaw! love dit! Talent! Talent!

thinusjansevanrensburg
Автор

Lekker jol dodo eks jou groot fan hier op plaas In Pretoria ❤😊😅🎉❤❤❤🎉🎉🎉🎉❤❤

thomasmhalanga
Автор

Awe suid afrika welkom by behoorlike suid afrikanse musiek beste song van dat ek gebore is (my nuwe ringtone, ek gaan slaap met hierdie song dodo jy het n banger gemaak en n fav song gekry 4 ure voor 2024❤❤❤🎉🎉🎉welldone

jaydenboers
Автор

Jy is letterlik die beste. Ons soek nog lekker treffers 🎉🎉.

juanpauldutoit
Автор

Seker die 100ste keer dat ek die awesome song luister! Hou so aan Dodo!

martynel
Автор

Gooi hom 🎉🎉🎉🎉🎉😊😊😊😊😊 watching from New Zealand !

JeniCarter-go
Автор

ben echt benieuwd wat nederland hier van denkt hahaha NL laat je horen ---->

BGGY
Автор

Awesome Song, love it, Loads of Love from New Zealand

CrazyGamingDadman
Автор

Love love love it!!!! Well done champs!!

rudolphbotha
join shbcf.ru