Gerhard Steyn, Loufi & Jacques du Plessis - Vat Die Cruiser (Offisiële Musiekvideo)

preview_player
Показать описание

_____________________________________
Lirieke:

Hey Loufi!
Lekker bra, het julle verdwaal?
Nee ons kom, kom Jakals laat ons gly
Vat damn lank

Ons vat die cruiser
Gooi 'n doppie en 'n tjoppie in 'n coolerboks
Ons check die cherries, almal op die boot in bikini tops
Gooi 'n lyn uit
dalk 'n bietjie lucky en die visse byt

Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los
Ons maak ons glasse vol
Ons maak ons glasse vol

Trek my uit en maak my joune
As jy wil kan jy doen wat jy moet
Mamma gooi vir ons 'n koue
Want die ys is nogsteeds ini "boot"
Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in
Watse ding moet in
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Trek my uit en maak my joune maak my joune

Ons vat die cruiser
Nog 'n doppie en die ding wil dorp toe gaan
Kykie lyfies, lekker rooi nooi pappa sit 'n roompie aan
Steek die vuur aan
Daars 'n foutjie met die houtjie
bring die petrolkan

Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los
Ons maak ons glasse vol
En ons maak ons glasse vol

Trek my uit en maak my joune
As jy wil kan jy doen wat jy moet
Mamma gooi vir ons 'n koue
Want die ys is nogsteeds ini "boot"
Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in
Watse ding moet in
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Trek my uit en maak my joune maak my joune

Brug: Guitar instrumenteel

Ons vat die cruiser dis net boude en bikini's, en my vrou wat kyk
Sys die moer in nog 'n dop dan word ek seker uit die huis gesmyt
Nou drink ek koeldrank vat 'n slukkie by my tjommies gooi my glas vol ys, ek sê haar koel af ek gee vir Baby Tjoklit en chill met Gerhard Steyn

Trek my uit en maak my joune
Ek sit my klere liewers aan
Mamma gooi vir ons 'n koue
Asseblief net nie nog drank
Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in
Watse ding moet in man
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Trek my uit en maak my joune maak my joune

Ons vat die Cruiser
Meisiekind
Ons vat die Cruiser
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Vanmiddag by Die Boer show van Gerhard gekyk. Amazing, kind van die Here, gesinsmens vir sy vrou en kids en geseën met unieke stem...Soveel memories, maar well done en hou aan met goeie werk...Blessings, Joe

isabellafourie
Автор

I understand net 'n bietjie Afrikaans but this sounded like a lekka summer joint🙌🏿 Pragtig manne met 'n lekka video and lyrics.🇿🇦

Tlhakxza
Автор

Die is my favorite.. like dit kwaai.. gooi nog met kiki en melcome

dolfpienaar
Автор

Ek Hou van julle ouens en julle lietjies en julle meisies❤❤❤❤❤❤

stacydelport
Автор

Freshening 👌 don't understand most of the words but the Vibe👏 its on repeat 🔂 well done 🎶

beemanscornerbyenockmngome
Автор

Gerhard as daar nou een ding is is dat dit so teleurstellend is. Dat jy sulke liedjies sing. Jyt was nogal n mens waarna mens opgekyk het omdat jy so bold was oor sy Christenskap. En wat vir my die ergste is dat ons kinders na die gemors moet kyk. Jy staan vir die Here if jy staan nie. Die is baie teleurstellen.

MarietteVanTonder
Автор

Lofi ek het een dag you live gaan kyk in Middleburg by die cafe ❤🎉

squidoftheland
Автор

Bevange song. Net in tyd vir Desember vibes. Well-done julle

brendonventer
Автор

Wow... Laat my dink aan my jonger Dae... You go guys..

peachcathy
Автор

Wow what a song
Lekker vibe vir n Desember vakansie

cheneykraft
Автор

Een woord vir ons kunstenaars AWESOME!

lizavandervyver