Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)

preview_player
Показать описание

Dankie aan:
- Atlas media
- Conrad Hero
- WC Kriel
- Phillip van Zyl
- Dawid van Graan

Volg Appel op sosiale media:

_______________________________
Lirieke:

Sy dra plakkies by haar kantrok
Pronk pragtig soos ñ springbok
Teken prentjies in die wolke
Met haar vingers in die lig

Bo blink en onder stink
Wat dqqr op haar hopie lê
Die lanies met die stiff upper lip

Sy is maar net ñ lap pop
Wat op haar eie hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê

Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat

Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat

Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla

Piet blou in haar klou
Met haar moue opgevou
Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll

Pass vir haar die spanner
Haar hond se naam is Werner
Hy double clutch as hy soggens die posman jaag

Sy is maar net ñ lap pop
Wat daar op haar hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê

Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat

Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat

Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla

Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat

Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat

Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla

O my hartjie wat het jy gemaak
Sy praat van 9 maande bo in die Roeland straat

Geskryf deur: Christoph Kotze (Appel)
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wie dink musiek is lekker in Afrikans✋✋

AlynaSchroer
Автор

So lekker song! Ons dogtertjie (amper 2 jaar oud) dans so lekker op hom! 🎉❤

chantepienaar
Автор

Appel stel nooit teleur nie, baie lekker liedjie dié!

Hcdt
Автор

Love apple.
He's the best singer❤

karien
Автор

this is such a good song! i love it so much! 💗

avahuff
Автор

jy lyk goed bra . lekker tune hy loop!!

Louisvanlill
Автор

Appel ek is n baie groot fan ek was al by baie fan jou shows

KaalvoetkindNina
Автор

lol I can’t believe I love this song, big ups Guys🎉🎉

Mbongeniramza
Автор

Groet van Antwerpen. Ons verstaan alles en hele Nederland ook. Kyk uit wat jy se hoor hahaha👍😁

yt-nxqm
Автор

😂😂a lot of scrolling will get you places. I don’t even know how I got here

codeyexe
Автор

Yster appel met die banger van jou 🎉🎉🎉

lorraineolivier
Автор

Baie mooi Appel, ek love jou musiek.🎉🎉🎉

claradebeercoetzee-jivv
Автор

Great song en yster van 'n bakkie.

eugenerichter
Автор

Shoe hoe mis ek my mensies nou al die pad uit die USA. Baie dankie vir die lekker song 🎉🎉🎉🎉🎉

TiaanSwart-kipd
Автор

Yes yes apple l always play this on my plass in my GD6 ek love dit ou ❤

Traci-LeighNass
Автор

Baie smart. Dankie Appel. Geniet dit al die pad van Ivoorkus af.

WillieSteyn-sohe
Автор

My vrydag het sommer great begin!! Well done Appel!!

stefanmuller
Автор

Appel strikes again hahaha. Baie "catchy" liedjie 🤪

dawiepelser
visit shbcf.ru