Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)

preview_player
Показать описание

Volg Appel op sosiale media:

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

The song makes me crave beer always especially on friday😂😂though i dont understand afrikaans but the song is lekker!

mudindamunzhedzi
Автор

7 maande terug en ek kom nou eers agter ek is in hierdie video 😂😂uitstekend liedjie en flippin lekker tyd gehad daai dag❤❤ dankie Appel vir die lekker tyd en die feature 😂❤

lindiewilliams
Автор

Am liebsten dabei sein. Macht weiter so coole Musik und Videos

kerstin
Автор

Baie dankie vir jou puik musiek Appel dit laat n mens lekker kuier .

FanieNortje-ws
Автор

Beie dankie ek ben nederlands en deze muziek ekt cool, :)

edgone
Автор

Appel se musiek IS ALTYD N TREFFER OP N TREFFER. BAKGAT APPEL

christiaanswanepoel
Автор

Was die wag die moeite werd ou appel !!!
Geluk met die nuwe pragtig video !!! Onse eie mense broer ! Groete uit 🇨🇦

danievantonder
Автор

Foute 😂 Dis awsome, ons vriende en ek se nou "waar is dit lekker, Hier is dit lekker! Wat maak ons hierdie naweek, FOUTE!

JacquesBotha
Автор

Jys op n ander vlak elke song is n hit as jy hom eerste keer hoor en jy wil saamsing daan weet jy dis n hit

danievanderwesthuizen
Автор

Appel jy is n uitstekende sanger en jou musiek is nog altyd goed🙌

USG
Автор

Ja nee, weet nie op watse Vlak Jy is MAAR Hou so One of the

francois
Автор

Appel jou musiek is uitstekend! Trots Afrikaans!

SchalkBruwer
Автор

Hee banna what a nice song...SA melody

ntjemoholo
Автор

Nou wag ons net om hom te hoor in vol!🕺🏻🕺🏻🕺🏻

rynhardtmattheus
Автор

🍎Appel mag dalk "Foute" maak..
Maar met nuwe musiek vrystellings maak hy nooit FOUTE nie. #ElkeLiedjie Is 'n #Treffer

tiaandupreez
Автор

My van is Appel en bky in Darlingstraat, al die pad van Aberdeen, ini hartjie van die Karoo.

malindaappel
Автор

Nice song kannie wag vir die volginde show nie🎉❤

leilanismith
Автор

Hierdie was my oorlede broer se song!!!!

adriaanredelinghuys
Автор

Yes Namibia 🇳🇦 let's rock ❤❤❤

Kom ons 🥳 🎉 🪅 🎊 🍺

ZuraidaBussel-cp
Автор

om hierdie liedjie in Desember te speel is die beste

zelmwnd
welcome to shbcf.ru