Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)

preview_player
Показать описание

Volg Chris Steyn op sosiale media:

____________________________
Lirieke:

Was ‘n lang paar maande agter my
En die hemel weet ek’s moeg
Het die naam van khaki aangetrek
En die harde werk gedoen

En ek is trots op wat ek doen
Ek’s trots op wie ek is
Maar ‘n man moet bietjie asemhaal
‘n Boer moet bietjie rus

En die sweet gaan vanaand
By my kop aftap
Vir ‘n hele ander rede
My ou maat

Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe

Ons gaan kuier
Deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai

Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe

Nou’s ons terug in die lande
Maar my maat jy moes daar wees
Vertel dit vir die manne
Hulle ken die storie reeds

My pa is trots op wat ek doen
Hy’s trots op wie ek is
Maar selfs die grootste boere
Moet partykeer bietjie rus

En die sweet gaan vanaand
By my kop af tap
Vir ‘n hele ander rede
My ou maat

Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe

Ons gaan kuier
Deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai

Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe

Ons almal weet
Dis alweer daai seisoen
Ons almal weet
Wat ons nou moet doen

Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes
Dorp toe

Ons gaan kuier
Deur die aande tot
Die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas
Om mielies te saai

Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe

Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
‘n Bietjie saam met my kom ploeg
Dorp toe
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

I don’t understand Afrikaans very well but I love this tune, beautiful.

ElevationNews-jh
Автор

Jyt 'n mooi stem Chris! Love die liedjie 🌾🌾🌾

discipleofchrist
Автор

The Universal bakkie track of the year, love this big long time

HonestmaphosaMutatariki
Автор

Dis nou 'n liedjie vir 'n lekker tyd. Vrydagaand anthem!

MadArcherCohen
Автор

Not a clue what theyre saying, but i effin love this!!

Jaek
Автор

Thank Chris vir nog n lekker kuier treffers

damianpretorius
Автор

Love hierdie liedjie, en die musiek video pas perfek daarby. So lekker eg afrikaans! Baie mooi Chris!

ChereesFourie-fcwl
Автор

Jy het Baie goed gedoen Cris stayn.Baie geluk❤

PeterPollock-im
Автор

Wow, dis 'n pragtige song!
Wel gedaan Chris😃👍

HendriekesYzelle
Автор

Ek wonder hoeveel keer gaan ek nog die lied luister❤

jeanettevanrooyen
Автор

Chris. Steyn. Ek. Is. Lief. Fir. You. Song. ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️. En. Ek. Sing. You. Song

misslee
Автор

Waar voor wil iemand n plaas n bakkie en alles dorp toe vat n regte boer wil net plant ploeg en op die plaas bly 😢🎉

Jammer chris ek weeti wat om hiervan te dink nie

Jacarandaww
Автор

My. Name. Is. Mpho the best of the bunch

misslee
visit shbcf.ru