Juan Boucher - Vreemdeling

preview_player
Показать описание
Geniet Juan Boucher se musiekvideo van "Vreemdeling"

Regiseur:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe

Kameras:
Quintin van der Merwe

Redigeerder:
Quintin van der Merwe

Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Konsep:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe

Produksie Bestuurders:
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Vervaardiger:
Quintin van der Merwe

Juan Boucher - Sosiale Media:

Vonk Musiek - Sosiale Media:

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek weet van iemand wat die so nodig het, die woorde pas mooi in, n hartseer verhaal, maar met die lied, red jy mense van ondergang, hopelose omstandighede, dit gee n bitter verhaal maar met moed en hoop sal iemand weer hulself optel, jy maak dit moontlik met die song Juan

mornejacobs
Автор

En dit is Hoekoem Juan... Die Beste Afrikaanse Kunstenaar in die Land Is

Rickcharrit
Автор

Pragtig Jaun jou liede raak mens se hart. Hou so aan dis n eer om na jou afrikaanse liede te luister. 💙👍🤗🌹

JustAnotherDoumaSimp
Автор

Nog pure afrikaans geen taal vermenging nie. Puik Juan dankie om ons taal skoon te hou. Jou lirieke is ook besonders goed gekies. Jy is nou my eerste keuse in musiek. Merkwaardig.

reinhardtpretorius
Автор

Nooit gedink dat ek van Juan se mesiek sal hou nie. CL het my opinie verander. Hierdie lied sing boek dele van my lewe hierdie laaste pasr weke.

jb
Автор

Afrikaanse musiek is trug. Die is musuek. Hou so aan. Mal oor die woorde! 🙌💪👍

chrisjoubert
Автор

Mag God jule altyd bewaar en seën. dankie vir die opregte siels woorde xxxx annie and nikita palmer

AnnaAdams-cfnz
Автор

Jaun Boucher jy raak beslis n mens se siel aan. Awesome song

nicolinejoubert
Автор

Absoluut mal oor al jou musiek. Jou musiek praat met my hart en siel ❤

esmeduvenhage
Автор

Weereens my asem weggeslaan! Soos met al jou songs... TREFFER! LOVE DIT!

nixif
Автор

Wel Juan, jy is n uitstekende kunstenaar. Jou woorde is uitmuntend
in al jou liedjies. Hou so aan en Mag God jpu reiklik Seen. Groete

johansteenekamp
Автор

Absoluut mal oor al jou musiek en daai stem❤️

meisiegrobler
Автор

Juan jou musiek vat diep baie mooi maat

adriaanvanzyl
Автор

Just another hit by the king of Afrikaans music..not much to say yet again...

Pielkop
Автор

Sjoe daar's so baie van jou liedjies wat briljant is met die mooiste melodies *

mariloevanniekerk
Автор

Sulke mooie woorde. Weereens n asemrowende mooi lied 🙌🙌🙌

laudigerber
Автор

Vreemdelin is n mooi lidjie dankie vir die bodskap

mishanenaude
Автор

All jou songs is die beste hoop jy bly an met dit all the love and support ❤️

fluffy-_-
Автор

Juan Boucher se musiek is geen Vreemdeling vir die FANS❤️🎵

tiaandupreez
Автор

There's nothing like beautiful Afrikaans music to ground one.

loserwinner