Juan Boucher - Want Jy Weet

preview_player
Показать описание
Ons toer 12 dae deur Namibia

Baie dankie aan Bennet, Elshonette, Pieter, Anna, Johnny, Marion, Katak, Denise, Ouma, Oupa, en Shamodene

Video geneem deur Shamodene Boucher
Liedjie publikasie : Juan Boucher / Vonk Musiek


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Want jy weet as dit Juan is gaan dit goed wees🥳😎💓🎵🎶

tiaandupreez
Автор

Jy is nog een van die afrikaanse sangers waarna mens nog wil luister. Dankie 🕺💃

lezindaharmse
Автор

Bly my g.. se deksel hoe jy die een gemaak het met covid restrictions, maar geniet dit elke keer as jy my mooi land so wys 👏👏🍻🍻

ryanvisser
Автор

I want to start off by saying Juan Boucher has a great future ahead of him. In my 51 years on this planet, I have never listened to one artist's music and I don't have to skip one single song that's amazing WELL DONE !!! Juan

ulrichhumphreys
Автор

Ai hierdie is defnitief ons mooi land Namibia mooi lied

lindamostert
Автор

🏖"cool".. my tuis land.. Namibia, beter land kon jul nie gekies het vir die opneem van die video nie...Veral by duun 7...Love dit!! Prentjie mooi...🥰♥️

lindamuller
Автор

Ai nou is ek sommer lus vir Henties toe gaan.

AfricanSunProductions
Автор

Nam is die plek om tewees so so mooi 😍 love jou musiek 👌🏻

kaylinludick
Автор

Dankie Juan, dit bring heimwee, ek sit hier in Kanada en verlang na my land, my mense, my plaas my Cruiser! Suid Wes!

paulventer
Автор

Just another day of being homesick while living here in Germany. Can't take Africa out of a man.

arsenal
Автор

Suid Wes sal altyd my huis bly🫀 so mooi… bring baie herrineringe terug

bblacksmithh
Автор

Wow! 😍 Namibia is Hemel op aarde, dis verseker!

soniavw
Автор

Die song is even nou nog mooier omdat dit in ons mooie NAMIBIA opgeneem is!

Estelle
Автор

Juan, jou musiek is soos 'n sonstraal wat deur die wolke skyn op 'n bewolkte dag. Jy gaan nog grooter wees as Steve. Ok seker nie so groot nie, maar jy is oppad...

charlesfowlds
Автор

Love dit! Bespreek sommer nou n trip Namib toe!

yolandeswanepoel
Автор

Jis Juan dis n nice song en die Toyota's in die video is die beste

janocoetzee
Автор

hhi my pa en ek hou baie van jou musiek veral Onthou om jonk te wees en ons is mal daar oor

KoosMeyer-on
Автор

Dankie jaun jy bring lewe in ons afrikaner harte

minigmuller
Автор

Loop soos stroop! Well done Juan.
Namib bly maar 'n mooi plek.

stiaanadams
Автор

Dankie Juan, lekker trots om hier te bly dis 'n awesome video

duplooyengelbrecht