Juan Boucher - Novah

preview_player
Показать описание
Juan Boucher se musiekvideo vir sy liedjie "Novah"

Regisseur:
Juan Boucher
Quintin van der Merwe

Kameras & Beligting :
Quintin van der Merwe

Redigeerder:
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Konsep:
Juan Boucher
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Vervaardiger:
Quintin van der Merwe

Produksie Bestuurders:
Quintin van der Merwe

Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe

Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human

Liedjie Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Musiek

YouTube - SUBSCRIBE:
Juan Boucher - @Juan Boucher

Sosiale Media:
@juanbouchersa - (Instagram/Facebook)
@vonkmusiek - (Instagram/Facebook)

© Vonk Musiek 2021


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Juan jy gee mens hoendervleis. Love jou en God seen vir jou veraltyd.

patriciafaasen
Автор

Love jou werk oom.. Jy prt met my siel.. Ek is 22 jaar oud met my eerste opad. Ek voel soos n jong man vas geslaan onder n rots wat met my hart bots en ek het nog nie n idea wat die liefde gan kos.. Maar ek vind altyd raad in oom se werk. Dankie vir dit

bernardaddinall
Автор

Dis so bitterlik spesiaal, wow♥️mag God vir klein Novah toe vou in Sy arms wat ons oneindig beskerm en mag haar pad vorentoe geseend wees. N kind is so n groot blessing, sy is so pragtig Juan, baie baie geluk. Sy is jul rykdom, en haar mamma en pappa se grootste droom en geskenk.♥️🙏🏼

felicity
Автор

Dis 'n baie awesome song en 'n mooi video ook

michaelmccullough
Автор

sorrie ek comment seker baia maar baia baia dankie vir jou musiek jou musiek het my deur i baia swaar tyd laat kom baia baia dankie juan jy is TOPS

joggiekleinsmit
Автор

Juan Boucher is n' yster, ongelooflike mooi song

worstree
Автор

Die song in jou ore Draf jy n Vrystaatse grondpad en moeg word jy nie.... 🖖

pjswanepoel
Автор

sien mense hierdie man verdien al die platinums wat op sy pad hom juan jy is tops boet

joggiekleinsmit
Автор

Love die liekie oom die liekie het my dag gemaak☀️

lillybezuidenhout
Автор

♥️hoendervleis Mooi lied van die begin tot end.Baie dankie Juan.Seëninge Vir jou

Noordbaai
Автор

Ongelooflike baie mooi woorde DINK SO AAN MY DOGTERTJIE.WENS EK KAN OOK SO SING.JY ROCK MNR GOD BLESS JOU HOU SO AAN ❤❤❤

marietjieserfontein
Автор

Pragtige song Novah. Jean jy mag maar sing jou songs is amazing

christabritz
Автор

Absoluut pragtig. Man met die stem soos n engel. We love you JB

nicolethesnaar
Автор

Este artista é simplesmente esplêndido! Suas músicas seu arranjo magnífico!!!

jorge-vcjw
Автор

Awsome song!!Jy baie gegroei van begin af tod nou!!¡

heinrichblauensteiner
Автор

Hy het 'n inspirerende stem, hou so aan!❤

Amina_gaming
Автор

Dis n fantastiese song en n GREAT video daarby!👌💯

KingStealthYT
Автор

DIT IS SO MOOI EK IS JOU GROOTSTE DANKIE VIR DIE MUSIEK

francoisjoubert
Автор

Nice my ou! Hou so voort! Love jou musiek

peetperreira
Автор

Jou musiek bly die beste!!! N stem wat skrik vir 😊

tialouiseolivier