Juan Boucher ft. Jan Rhaap - Huisie in die Bos

preview_player
Показать описание
Huisie in die Bos.
©Vonk Musiek 2018

Kinematografie:
Shane Enever

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Great song! Julle twee se stemme werk fantasties saam! Mooi manne! En pragtige lirieke. My nuwe gunsteling! Gee asb vir ons nog van die songs!!

esmehanekom
Автор

Voel julle die veld in julle hart of sing julle net.Ek is van die Kalahari en het van klein tyd gevoel met my hart.Puik musiek manne.

janniedebeer
Автор

Wat een ontzetten fijn nummer. Ik luister er graag naar

Автор

Super danke immer wieder gerne super 👍❣️🎤🎸🥁🎹🎧🇩🇪❣️

karinfreitag
Автор

Uitstekend!!! Bosveld is 'n plek vir 'n man se hart.

hannesswanepoel
Автор

My favourite song kan hom 1000 oor luister elke dag mal oor hom sal altyd bly mal oor juan boucher

VallerieJordaan-gx
Автор

Ek nog nie n remix gehoor van die nii!!!Goeie droome sal altyd waar word en memories raak🎉

JuanSteven-dm
Автор

Had the privilege of working and living on a game farm before covid hit honestly miss every single moment nothing can describe the freedom and sense of heritage i felt and long for afterwards. " Ek sal n huis in die bos he trotse Afrikaanse boer seeun "

sollystrydom
Автор

Seeker die beste song wat my begeetre vir n plaas opsom.

Conradtactical
Автор

Ons soek n live singing show hier by ROTANDUS HAHA GRAP NET Live sal baie nice wees enige plek hier in SUID-AFRIKA❤

JuanSteven-dm
Автор

Elke song van juan boucher se woorde is so waar baie liefdevol

AdolphFourie-oy
Автор

Ek soek ook 'n huisie in die bos. Amazing song!!

marleneswart
Автор

John Boucher is rerig n awesome sanger, Afrikaans is bo baas

monrelee
Автор

Love die song dis puik😆😆😆📀📀🎧🎧🎧👌👌👌een groot amazing mens#aswome mensie👌👌👌👌👌👌👌

michelleneethling
Автор

Love nogsteeds hierdie song na al die jare

jedirichie
Автор

LOVE LOVE!!! Sjoe Juan Boucher, damnnnn jyt great stem!!!!

Honeyblossom
Автор

die song bring elke slag trane in my oe, ek bly in George en weet jy die song laat my altyd verlang nd Transvaal waar my hart le

cindyoosthuizen
Автор

Ek soek 'n huisie in die bos. Mooi song julle

jeaneroux
Автор

I love your songs all of them are stunning u rock

carinevanwyk
Автор

Kry elke keer hoendervleis as ek die song speel. LOVE DIT !!!

justinrens
join shbcf.ru