Juan Boucher - Beweeg

preview_player
Показать описание
Geniet Juan Boucher se musiekvideo van sy enkelsnit, "Beweeg ".

Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse

Skrywer / Publiseerder:
Juan Boucher / Vonk Uitgewers CC

Regisseur
Quintin van der Merwe

Kameras
Quintin van der Merwe

Redigeerder
Quintin van der Merwe

Kleur Redigeerder
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Konsep
Juan Boucher & Quintin van der Merwe

Produksie Bestuurders
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Vervaardiger
Quintessential Photo & Video Worx

Liedjie opname:
Dirk van Niekerk


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek is nie ñ groot Afrkaanse musiek aanhanger nie, maar bliksem!!!! Hierdie ou mag maar!!!❤

riaankruger
Автор

Toe ons klein was en jyt vir my gesê jy gaan eendag bekend wees het ek jou uitgelag en kyk nou🥺😍🥰 eks super trots op jou

anzystols
Автор

Jou musiek, ou maat, bring lewe in die grootste leë vertrekke in my hart. Hou so aan!

jaco_deysel
Автор

Verseker die beste sanger in n baie lang tyd. Hy het nuwe lewe aan Afrikaanse musiek gebring. Awesome sanger.

dirkie.elmien.schoeman
Автор

Jou musiek trek my diepste donkerste emosies na vore, elke lyric n meesterstuk....Groete Uit Iraq 🇮🇶

afghanjakkals
Автор

I have become a huge fan of Juan Boucher.
This guy knows how to sing.
Love it.

AllanWelfare
Автор

Oh my goodness dit is amazing, Dit is n man wat baie beslis maar mag sing

suzettekretschmer
Автор

Jy is los hande die beste met lirieke wat vat aan jou hart en siel!!!

AnitaAlbrecht-de
Автор

Absoluut legend hier...dankie bro..afrikaans rock..altyd...dankie!

chrisk
Автор

EK IS TROTS OM IN AFRIKAANS TE LEEF!!! DIS N TAAL WAT NOOIT SAL UITSTERF NIE DIS N TAAL WAT MET JOU HART PRAAT DIT IS ONS TAAL!!! SO LAAT DIE VAN MUSIEK OOP LOOP!!

JUAN BOUCHER JOU YSTER JY MAG MAAR HOOR!!! 🎉

FerdiVanwyngaard
Автор

Jy bly my favorite Afrikaans sanger..jy is so humble en opreg..jy wys wie jy is..net mens..gee nie voor nie!! Mens hoor dit en sien dit in jou musiek en musiekvideos! Love jou stem en liedjies!! Mag jy nog meer sukses behaal en die erkenning kry wat jou toekom!! 👌🤩

sharongarisch
Автор

ek geniet Juan Boucher se musiek video baie van beweeg ek love die song

JacoAgenbach
Автор

J.B jy bly my beste Afrikaanse sanger 💯💯💯💯❤❤❤❤

AmeliaSteenkamp
Автор

Stunning song, net soos al sy ander❤Sy liedtjies se woorde raak aan my hart

henrietteswart
Автор

geen ander sanger soos die man nie . love elke song van jou legend

eugenemaritz-yb
Автор

Juan, bliksem dis n mooi liedjie. Jy is n yster my

SebastiaanRademeyer
Автор

Die woorde, die ritme, die guitarist 🎸 absolutely 💯 ♥️

veruschkajoleygrobler
Автор

Juan asb moet nie ophou met jou songs, niks teen die ander kinsrenaars nie maar jy is 🇿🇦 se nommer 1

gerhardduplessis
Автор

Ek geniet jou musiek vreeslik. Dit tel my swaar gemoed sommer uit die dieptes op. Dankie vir op cheer musiek

louronzina
Автор

Ek is baie lief vir die song bd my boskamp

JuanSteven-dm