Juan Boucher - Kan Ek

preview_player
Показать описание
Juan Boucher se nuwe musiekvideo "Kan Ek"

Regisseur:
Cinnematic Connections

Kameras :
Cinnematic Connections

Vervaardigers:
Vonk Musiek

Redigeerder:
Juan Boucher

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human

Liedjie Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Musiek

© Vonk Musiek 2021

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Een van ons beste Afrikaanse sangers by tjomma....

leonmaritz
Автор

ek laaik al jou songs jaun boucher jys diw beste

ruanvanwyk
Автор

Jou musiek het altyd mening. Lekker beats en mooi woorde. Jy is 'n legend!!!

bos-befokgaming
Автор

Well done musiek soos joune wat ons Suid Afrikaaners ini buite land ani sokkie hou

stiaanqsevrougreyvenstein
Автор

Perfect! Greetings from the Czech Republic! 👍

nalimlidochaz
Автор

❤ dit!!! "Kan ek"...diep woorde, wat jou siel raak...🦋⚘

lindamuller
Автор

Juan, van dat Ek jou musiek ontdek het is Ek gek oor dit.Lank lewe Afrikaanse musiek. No more Ozzie rubbish for me. Do appreciate it enormously. Thanks Juan.

mikeleonard
Автор

Jy is awsome en ek love jou musiek... ❤️

abriehenning
Автор

You shows amazing ek en my vrou op jou song getrou ons word een

julianness
Автор

Bevange, bevonk, ongelooflik! Soos altyd

ornettedunbar
Автор

Awesome Juan Hou so aan jy's my rolmodel

jaydeevanloggenberg
Автор

Sjoe, baie treffend, mooi lied v man vir sy vrou, pragtig💛👌

ancoisnaude
Автор

Awesome.... jou musiek is altyd n wenner ❤

ChantallFeldman
Автор

Weereens ontstel Juan ons nie met n musiek video of liedjie nie

elandresmith
Автор

Danki vriend ek is franco is n ware woorde

theresaswanepoel
Автор

Luister vir my ek weet jy Gaan snaaks dink maar jou stem is mooi maar doen n liedjie waar jou stem hoog Gaan en n ruk en Dan weer afkom maar hou hom hoog vir ruk want jy kan

godgamer