Juan Boucher - Trein

preview_player
Показать описание
Geniet Juan Boucher se musiekvideo van "Trein" !

Regiseur:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe

Kameras:
Quintin van der Merwe

Redigeerder:
Quintin van der Merwe

Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Konsep:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe

Produksie Bestuurders:
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Vervaardiger:
Quintin van der Merwe

Juan Boucher - Sosiale Media:


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Bly in Australia ek en my gesin. Vorige aand die liedjie gedown load. Vanoggend op pad werk toe het ek hom gespeel in my kar en ekit dadelik uit gebars in Trane. Jis dis darem Afrikaans en my kultuur. Alles wat in ons land gebeur vandag en wat ons moes doen om dit alles agter telos breuk n Groot man se hart. En ek dink Juan het dit met die woorde Dai hartseer oop gemaak en bietjie getroos Dankie Juan groete aan my mense in Suid Afrika.

AdelFerreira-sy
Автор

🚅🚃🚂'n Trein stop nie sommer vir enige ding. Hy spoed voort. Net so doen Juan Boucher met sy Treffers, Sy Liedjies ❤️🎵

tiaandupreez
Автор

South African musicians are the best in the world ‼️‼️‼️💯💯🎵🎵🎶🎵🎶🎵🎶

LeaK
Автор

Hy het nou Theuns se plek oorgevat. Hulle liedjies praat met jou. Nie afgesaagde oor en oor lirieke. Jy is awesome. ❤

elizejonker
Автор

Puik !!! In my opinie, Juan is die beste SA sanger huidiglik :)

Ubberss
Автор

Wow jy kan maar sing Juan. Voorwaar die mooiste beste stem in Afrikaans. Talentvolle sanger. Wow.

nicolethesnaar
Автор

Oh my bliksem ek gaan dood as ek alleen hierdie trein moet stoot...
Juan Boucher, diè liedjie het my ❤

SonjadeSwardt
Автор

Hands down the best afrikaans song OF ALL TIME 👏👏👏👏👏👏👏👏👏

deanpiek
Автор

Hierdie liedjie sat geluister die afgelope week. Hardste klank in die kar. Hoendervleis mooi. Die is n treffer duisend. Lanklaas sulke emosie in n afrikaanse liedjie gehoor. ❤❤

MsBLONDIBLUE
Автор

Een van die afrikaanse liedjies wat baie beteken en in n mens se siel kom le. Jy moet asb in Rustenburg kom sing❤❤

NoelineCarlsen
Автор

Sjoe Juan, die manier wat jou songs met 'n mens se hart toor is magic!!!! Ek het lank gewag vir die video, well done!! Jy is a absolute LEGEND !!!

chantalfourie
Автор

Fantasties!!!! Al 100de keer geluister!!!❤

TiaBezuidenhout
Автор

Die beste liedjie van die beste sanger ooit. En ook fantastiese drom speler. Dynamic kombinasie. 🎉

matildastephens
Автор

O my bliksem ek gaan dood as ek hier trein moet stoot .
Ek kry skoon hoendervleis dit bly maar n beautiful song daai ❤❤❤

KotiePrins-fqmm
Автор

juan boucher is n legende en n trein kan jou nie stop nie gaan so aan ❤🎵🚅

rikusgeldenhuys
Автор

Hy het Onse legend Theuns Jordan trots gemaak met sy goue stem met al sy liedjies. Eks Mal oor al Jaun se liedjies. Betekenisse so pragtig.

EnthusiasticOx-sdho
Автор

My hart ❤ Yoh Juan! Jy is finominaal! Die liedjie is soos al jou ander, HARTROEREND en TREFFER na TREFFER doen jy dit weer!
Dankie, dat jy ons (jou fans) altyd vermaak!

nixif
Автор

Ek love you John Boucher ❤jy het ñ pragtige stem asseblief kom Laerskool Roodekrans toe love you

wernerwillemse
Автор

Daar nie woorde, dis absoluut fantasties

MarykeHough
Автор

Dankie Juan Boucher vir jou wonderlike musiek.
Groete van 'n Noor in Duitsland❤❤

trollchen