WG Nel - Bosveld Dans

preview_player
Показать описание
Geniet WG Nel se musiekvideo van sy enkelsnit, "Bosveld Dans".

Skrywer / Publiseerder:
WG Nel / Vonk Uitgewers CC

Regisseur
Quintin van der Merwe

Kameras
Quintin van der Merwe

Redigeerder
Quintin van der Merwe

Kleur Redigeerder
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Konsep
WG Nel & Quintin van der Merwe

Produksie Bestuurders
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Vervaardiger
Quintessential Photo & Video Worx

Liedjie opname:
Muse Studios - Hugo Ludik


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

I swear to God Afrikaans music has an absolute vibe and hits totally differently than music in English or Spanish. 🤘

musicmasterXXIIVI
Автор

Een van die beste afrikaanse songs kanie dit ophou luister nie

BokaBotes
Автор

Die man gesien vandag by AIG. Dit was nog sover die beste show. So mooi.

jeanettevanrooyen
Автор

Ek LOOOOVE die liedjie! Sit en dans lekker op my stoel by die werk 😅🎉

dienkielaas
Автор

Hierdie laat my lag en dans. Dankie vir goeie music, ons dans lekker, lekker julle

CeciliaLeRoux-eoll
Автор

Don't you love when you show up to a braai/sokkie and it looks like a Toyota showroom 😁
Lekker song 😊

WeThePlague
Автор

Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 6:47

Jesus_Saves_Believers
Автор

I'm not fluent on Afrikaans Taal but Afrikaans music 🔥🔥🔥🔥🎼🎼🎼🎼

TumeloMotaung-vs
Автор

Ai my maat lekker song man wg bosveld man

ElricoSwartz-le
Автор

Perfek vir die jag naweek wat voorlê! Lekker song champ 👌🏼

jacquesswanepoel
Автор

Bakgat WG smart song en video!! Geluk man. Dis great!

thysdeb
Автор

Lekker ou grote. Dei song loop. Amper gedink hulle gaan Eddie se Ford jump op die einde haha

LudwigReinecke
Автор

Kyk hier kom n song wat Weet vir lank in die Top10 gaan wees

kobusboshoff
Автор

nuwe tune, vat net so 12 jaar. lekke man

gerrievijloen
Автор

Hi. Hoe kan ons bespreek dat WG Nell kan optree en wat dies kostes om en by gaan wees

jphuman
Автор

Ek het die man misgus met Chris Chameleon

willievanzyl