Demi Lee Moore - Hart Breek (Amptelike Musiekvideo)

preview_player
Показать описание

Volg Demi Lee Moore op sosiale media:
_______________________________________

Lirieke:

Ek kan jou voel as jy na my kyk
Trek my in, neem jou tyd,
Ek wil nie hier uit
Ek kan jou voel oor my hele lyf
Dis jou oë wat so praat,
Neem my vêr en wyd

Want elke keer as ek voluit sing
Voel dit reg, hou my hier
Want dit maak net sin

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in draai my uit,
Ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val,
Dan moet jy net weet
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek
Oh Oh Oh
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek

Steeds my beste vriend en wil net hier bly
Jy is als, ek kan net nie genoeg van jou kry
Ek weet mense gooi woorde
So heen en weer
Maar as jy praat, gee jy raad,
Ek wil meer van jou leer

Want elke keer as ek voluit sing
Voel dit reg, hou my hier
Want dit maak net sin

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in draai my uit,
Ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val,
Dan moet jy net weet
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek
Oh Oh Oh
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek

Oh Oh Oh
Doen my 'n guns, ek will vra
Dat jy tog net nie my hart breek

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in draai my uit,
Ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val,
Dan moet jy net weet
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek
Oh Oh Oh
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek

Geskryf deur: Emil Paul & Demi Lee Moore
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

You are such a BEAUTIFUL soul! May your life be filled with the Goodness of God❤

MISTY-nfjk
Автор

Playing all the way from Austria. 🇦🇹! I Immigrated but our music is always playing in our homes.
Long live the Afrikaners from this Xhosa Ou. 🙌🇿🇦

sm
Автор

Listening from the southern Appalachians of the United States. Great song!

tharner
Автор

Demi, jy is ń engel vir ons! Ek was by AFRIKAANS IS GROOT jy was AMAZING!!

miekevictor
Автор

I'm English speaking and I love this song😁😁😁😁all the way from Australia🎉🎉🎉

leoniemohamed
Автор

Listening all the way from fiji Islands 🇫🇯❤ don't understand the lyrics but good music though ❤❤

asericama
Автор

Demi Lee... Sal jy met my trou?!! Jy is so awesome! Ek dink nie enige iemand sal ooit kan moeg raak vir daai mooi stem nie. Blessings!! Jy is 'n ster!!

andrelabuschagne
Автор

💃🕺💃🕺💃💃💃🕺🕺 just bopping my head * no idea what language she's saying* sounds awesome 🎉🎉❤❤❤❤

kquebec
Автор

Chris Steyn is dit jy wat daar dans? LEKKER. Demi kan nie net iets nie. Sy kan alles!
💃🔥♥️🎶🎤🔥👏
Een van die lekkerste liedjies 🔊

tiaandupreez
Автор

Such a banger. Great song. Greetings from Sweden.

callelindstrom
Автор

În sfârșit! În sfârșit!! În sfârșit!!! A mai postat și... ignoranta asta, dar SUPERBA VOCE Demi Lee Moore, încă o melodie pe YouTube! Pe care o aștept... de pe când eram tânăr și frumos... ca ea.
Delectare totală cu CEA MAI ÎNDRĂGITĂ CÂNTĂREAȚĂ A VIEȚII

pavelplaesanu
Автор

Demi lee jy moet vir
THE VOICE GAAN SING HULLE SAL ALMAL VIR JOU OMDRAAI ❤

monicagroenewald
Автор

Who needs Taylor Swift when there's Demi🎉😊

humphreydikgale
Автор

Ek sien klaar hoe ek hierdie liedtjie heeldag elke dag luister. 🙌🏽😩💯🔥

edoswanepoel
Автор

Jy is die beste jy Kan vir die mense daar buite bewys hoekom M.e Moore die kontrak gewen het BEST OF THE BEST !!!

AnthonyTheart
Автор

Demi is een van my favs! Jy stel nie terleur met hierdie een nie. Lekker song!

AfricanSunProductions
Автор

Bly in 🇺🇸 en My 2 jarige dogter love die song en dans te lekker op dit. So bly Suid Afrika het sulke talentvolle jong sangers soos demi, elof, Bernice ens

vanderwilder
Автор

No 1 op Afrikaans ...Amazing Demi 😊❤ love die fact dat jy plakkies ook betrokke gemaak het in jou video.❤🎉 love die song
Well done😊

juanrivanderwalt
Автор

Amazing vocals she has ❤❤
Liefde van Namibië af ❤

fionagaroes
Автор

Ek love dit ! Demi ek kyk al vir jou vandat die kontrak af en ek luister sommer na jou songs wanneer ek moet leer😅🎉❤

Thegirl_sam