WG NEL - DANSBAAN

preview_player
Показать описание
Music video for DANSBAAN performed by WG NEL.

Dansbaan is deur die amazing director Anrich Van Der Walt van Dream Cage Films & Photography gemaak!

2 Splinter nuwe aktrises Bianca Saayman en @chané meyer saam met 'n gesoute akteur Jacques Mare.

DIE BAND! Trots om my broers Ruan Nel en Phillip Nel deel te kon he saam met die man op die Bass Van Zyl Cronje!

Dan natuurlik die crowd wat spesiaal kom kyk het vir die live scene en nou omtrent elke woord ken, julle was yster!!! Derik Nel Lize Fouche Meliza Hendriks Archie Atta Benade Marelize Botes Benade Mickey Oliviery Mone Rautenbach Uli Rootman Mirandá van der Walt Kobus Steynberg Simon Duvenage en as ek jou uitgelos het ,tag asbb jouself :)

Copyright (C) 2017 WG NEL.
---
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

❤️🇿🇦Soek nog daai cd🕺🔥Dansbaan het al 100 000 views. Goed! Baie goed.

tiaandupreez
Автор

How does this channel only have 900 subs?...

xfreeman
Автор

Hy loop soos 'n jet.. Soos 'n haai op 'n houtkatrol!

stiaanadams
Автор

WEll done buddy die gaan beslis 'n hit wees

lerinasmit
Автор

Shey ty ty da vat hy nou.. Ek wil NOU dans!

jacquesswanepoel
Автор

Wg Sal jy belang stel om op n true te Kom sing

francoiswuras
Автор

Nice WG, ek het nie geweet jy sing nie

jacqueslabuschagne
Автор

Die original pomp net so goed ss die remix

spgo