Lianie May - Bietjie Benoni

preview_player
Показать описание


_____________________________________________________________
Lirieke:

Klim in jou kadet, gee ‘n bietjie vet
Ek sê “voelit”
Ek sê “bringit”
Wat sit daar onder jou bonnet?

Park hom by my party, maak die boot oop
Hey, gooi ‘n doef doef
Met daai sub woef
Rattle hom - maak hom laat hy los skroef

Spin hom en ek koop hom
Klim in, wil jy saam kom?
Kan dit mos nie help nie

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”
Haak hom om die heupe my outie
Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie
Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie
Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
O, wys ‘n bietjie wys jou Benoni

Hey ou boet waar kry jy daai jeukvoet?
Kom ons vang spoed
Met ‘n ietsie soet
As hy mors is dit môre se wasgoed
Gooi vir Stukkie hier gooi ‘n stukkie daar
Siem sa la biem
Vang hom met ‘n slap riem
Nou nou gaan ons almal net dubbel sien

Spin hom en ek koop hom
Klim in, wil jy saam kom?
Kan dit mos nie help nie

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”
Haak hom om die heupe my outie
Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie
Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie
Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
O, wys ‘n bietjie wys jou Benoni

Is jy partytjie-fiks?
Of ‘n spanner in die works?
Los jou geite, ruk die ruite
Is jy Benoonie, of is jy Benounie?
Ons gee nie regtig om nie
Ons gee nie regtig om nie

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
Haak hom om die heupe my outie
Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”
Haak hom om die heupe my outie
Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie
Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie
Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
O, wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

I listen to everything South African. Congratulations on being top 100, I’m black and never understood Afrikaans but i like the vibe.

lesego
Автор

Ik weet niet of jullie dit kunnen lezen, maar als Nederlander ben ik verslaafd aan deze Afrikaanse muziek ;)
Top muziek en een lekkere vibe

renjestoo
Автор

Trots Afrikaans! Kyk nou net Dragon, Kingsley en Mayfair
Die liedjie is net wat ons nodig het Lianie. Jy lyk soos altyd amazing ❤️

yvettevanderwalt
Автор

Lianie, jy bly maar ons favorite afrikaanse Girl

jacovandenheever
Автор

wat n Super cool liedtjie... die 😊😊😊 Lianie may se musiek rock en laat n mens se voet brand vir dans

alettavonbenecke
Автор

As a South African I love the song especially because my English teacher in school times she play the song when we work

LTNecromop
Автор

Afrikaans is groot ❤ much love from Durban

ericcharles
Автор

Wens ek kon ook 'n lekker masjien koop om bietjie my Benoni te wys. Flippen lekker liedjie, baie dankie!

jacquesvanderlinden
Автор

Ek love dit. Nou's ek lus om te dans.. 💃💃

dustysa
Автор

Openbaring 1:18 Ek is die lewende en dood was; en kyk, Ek lewe vir ewig, Amen; en het die sleutels van die hel en van die dood.

Vir enigeen wat God nie ken of in God glo nie en wil, vra jouself af hoekom die jare van hierdie wêreld verdeel word tussen, Voor Christus en Na die Dood, het God vir ons gesê wie hy is en dat hy baie werklik is. Dit is nooit te laat om God met jou hele hart te soek met gebede en bekering nie, want Jesus het jou meer lief as wat jy ooit sal weet en wil hê jy moet gered word. Moenie die vrye gawe van die ewige lewe van die hand wys nie, want oordeel is baie werklik. As jy Jesus Christus met 'n opregte hart sal vra om asseblief al jou sondes te vergewe, en in jou hart te kom en jou asseblief te red, sal Hy jou red en jy sal binnekort weet hoe werklik hy is. God seën. ❤🙏🕊

jesussavesus
Автор

From Benoni, I'm showing Benoni by saying, WYS MY JOU BENONI!!! Ag te lekker!

grahamwiles
Автор

Kan liefde by juo kry Lianie may van Ernst Gebhardt af ❤❤❤❤❤❤❤

ernstgebhardt
Автор

Ons love dit.Jy is baie talentvol ❤🥰

lenicavancoller
Автор

Dis Mo's pure boerenooi love it stukkend Baie 🙌

cornelliuspatrickvanwyk
Автор

Jip Lianie stel nie teleur nie, wat 'n kunstenaar, dis mos `n beat die. 🎶🔉🎶... swaai hom soos `n mammie met `n pony...😉

JaKeSMusic
Автор

So mooi en dan sing sy ook so mooi. Love haar kwaai

allnewbeginnings
Автор

🎵🎵🎵🎵🎵🎵🎵 - Wys n bietjie jou Benoni! Lekker! Great Treffer!

jasoncothill
Автор

Nie net n Awesome liedjie nie….. Jy is een pragtige amazing mens ❤️ #bokboot2022

lizellevanniekerk
Автор

Haak hom om jou heupe, oukie. Wys biekie Benoni.Hou van liedjie

fransbotha
Автор

Die song maak die voete los vir lekker dans👏👏👏

hermangroenewald