Appel - Dina

preview_player
Показать описание
Krediete:

Karakter Ontwerpe, Illustrasies, animasie en video verwerking - Martin Schwella

_______________________________________________________________________________________________
Lirieke:

Ons het saam geboer, moer koffie geroer
Sy was die ekstra lepel suiker, die bitter in my soet
Donkie kar gery duskant Loeries fontein
As sy sing kry ek die ritme tot ons lekkerkry

En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy het my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok en jou oë so stout

O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my

Sy het tok tokkie gespeel met my hart se deur
Daar was ‘n gaatjie in die venster en sy loer daardeur
O Dina jy, ek sou nooit beter kry,
Toe ek weer sien, sien ek stoftrek deurrie die plaas se hek

En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy het my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout

O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my

Ek het gedog jy’s weg na groener plek
Dit is droog hier in die Noor Kaap dit is harde werk
Toe ek my kop oplig sien ek hoe kom sy terug
Met die wolke op haar skouers
Sy het reën gebring

En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy’t my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout

O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my

Composer – Christoph Kotze / Elizabeth Kruger / Paulo Azevedo
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Lekker!!! Ek het 'n duisend keer geluister en ek is van Amerika! (Jammer, ek weet nie afrikaans taal nie maar ek leer of studeer vir 2 maande).

kyletae
Автор

I am black. I can’t understand totally but I think I can relate. I love an Afrikaans girl so much but I don’t know if she loves me. So we have been friends for 10 years now. She is my Dina Dina Dina Dina

thabsdube
Автор

this song is so awesome, no idea what it means but it's a whole vibe, thank u Spotify!!

imanma
Автор

Lekker man die is mos ons boere se musiek 🍏🍎

mrlealfn
Автор

Die liedjie van die jaar 2021 is 'n baie awesome liedjie

michaelmackys
Автор

Ons wag op die res van Hardwerkende Man hier op YouTube. 🙏🏽😭❤️

devikadampher
Автор

Love from Ireland !

Don't know a word you're saying though ! Hahaha

conorspyridon
Автор

What language is this? Im really enjoying the song😁

janthomas
Автор

I love this song because my name is Dina

GiresonLobey
Автор

Wow, goed gedoen Martin, jou werk loop mooi saam met Appel!

marink
Автор

Wow ongelooflik mooi Martin - jy is TOPS

karinbotha
Автор

Bro this is my name And the character looks almost just like me

Автор

Ek hou tog so baie van HIER is MY DINA mooi APPEL en Martin.

HermienHamman
Автор

Mooi ek is net 9 en ek love dit hou aan ❤❤❤😊😊😊

olivepike
Автор

I'm an Appel. Who is this guy and where is he from? Is he Dutch? Maybe I'm related 🤔

TheNarrowGater
Автор

Ek apple is jou grootse fan byfoorbelt ek ken dina nonna foute ales ek beloofe ek is so baie lief vir jou misiek en ek hoop jy het lekker annd

mialagrange
Автор

first time i hear this on Binnelanders 🥰

veroniquelinks