Ricus Nel - Huisie By Die See (Amptelike Musiekvideo)

preview_player
Показать описание

Volg Ricus Nel op sosiale media:

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

n ou Zirk Bergh liedjie. Ons vriende groep het sy songs baie geluister toe ons op hoërskool was. Dankie Ricus jy het nuwe lewe in die song gesit en ek hoop jy gaan nog van ou Zirk se liedjies doen.

Masheti
Автор

Lekker liedjie van oorlede oom Zirk Berg. Mooi gedoen!

johannabreed
Автор

Ek sê vanoggend vir my vrou hierdie weergawe is ‘n regte sanger se stem wat ‘n lied sing en mense lekker vermaak, Zirk se weergawe het geklink soos ‘n ou wat regtig net wil rus😂

TinyFord
Автор

Baie. Mooi ek ek bly op tugela mouth dis awesome 👌

deonvanheerden
Автор

Dit is nou n lekker tune... Lekker Ricus ! ! !

thinushuman
Автор

Ricus, jy sing regtig baie mooi❤❤🎉🎉😊😊

TeresaSmit-fe
Автор

Goeie ou hoërskool treffer! Bring baie goeie herhinderinge terug. Zirk Bergh.

jacquesdevries
Автор

The song seems to be good, 🎉 what does it mean, what is it all about?

SimonMbithi-qo
Автор

Ek kan hierdjie liedjie baie lekker op my kitaar speel

fcTipsAndTricks-Rseven
Автор

Groot treffer die as ek reg is Zirk Bergh

andrepienaary
visit shbcf.ru