Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)

preview_player
Показать описание
Hierdie lied is opgeneem deur Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Jay en Ruhan du Toit. Hy was vir die eerste keer by Afrikaans is Groot 2018 op een verhoog saam gesing. Dié snit en video is op Afrikaans is Groot Vol. 11 CD en DVD vrygestel.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Gebore Suid Afrikaner wat nou in die VSA woon. Dié lied kan ek nie nou klaar luister nie.. my hart skeur oop. 👵🏻

mariadeswardt
Автор

Ons boer as famiele saam met ons arbeiders. Elkedag sweet ons saam. Ons boer vooruit. Kom multichoice jul bly agter. Kom werk in die stof saam met ons. Ons hulp is van die Vader en ons toekoms. Pragtige lied❤❤

rikusbotha
Автор

Hierdie land behoort aan ALMAL wat dit lief het, hard werk om dit op te bou en dit wil bevorder. Steve, Bok, Bobby, Ruan & Jay julle verdien ons respek en waardering. Julle behoort erkenning hiervoor te kry op elke moontlike platform. ❤❤

sonjaleroux
Автор

Ons bid maar vir Ons Land en Ons Mense 🙏🏻 stunning lied 🏆

spy
Автор

Pragtig. Eks wit en n Afrikaner. Ons is hier gebore en almal van ons het n reg om hier in SA te bly ongeag ons kleur...ons KAN SAAMBLY

tokkielegrange
Автор

Net n woord van bemoediging. Ons moet nooit ooit moed opgee nie. Hierdie huidige regering gaan NIE vir ewig regeer nie. Ons verlossing gaan kom. Dalk heeltemal anders as wat elkeen van ons dink, maar hy gaan kom. Staan sterk. Glo in God soos nog nooit. Ons as volk gaan deur n geweldige stryd om oorlewing, maar die oorwinning gaan wonderlik wees. Hou moed

zelmabotha
Автор

One of the best Afrikaans songs I've heard in a very long . The lyrics is amazing !!!❤

estelleopperman
Автор

Kan mens soveel emosies uit een lied ervaar! Wens mens kon hom 100 keer like!!!

marethalamprecht
Автор

Ons SAL opstaan, GOD IS IN BEHEER!! Ons witmense moet net weer ons knieë buig, en ons sal sien hoe GOD dinge sal draai!!

sophiavorster
Автор

Ek kry 'n fisiese pyn in my hart as ek na hierdie lietjie luister, dit breek my hart dat ons generasie iets moet deergaan wat ons nooit angeraak het nie. ek smeek God vir ons veiligheid en ek vrees vir my oom's en tannie's se lewens, ek vrees vir my boetie en my ma en my familie wat op 'n plaas boer. Ek raak stil elke aand en kyk op want ek weet dit is al waarvandaan ons hoop kom. Ek wens almal wil ophou lelike kommentaar lewer op dinge wat net goed bedoel is. Ons sal eendag een wees in God ek bid dit in Jesus naam, Amen.

mariskarabie
Автор

Mooier as mooi! Ek Los vir jou die son en die see en die land my kind, trots Afrikaans 😊

miemspotgieter
Автор

Sing uit jule harte uit...Ons ❤ sing saam.Sing uit volle bors.."Ons vir jou Suid-Afrika".Ons is Trots Afrikaans.En dankbaar vir n lied en manne soos hierdie wat weer daai trots in ons laat opwarm.Danki manne!

marindabietje
Автор

BOIKOT Multichoice. So maklik soos dit.

theresekleyn
Автор

"Die land behoort aan jou..." Ek wens meer van ons wil dit besef en begin baklei daarvoor. Dit is nie net gesteel nie maar sommer net weg gegee sonder n woord deur vorige leiers. Ons kan nie net toelaat dat ons uitgemaak word as die skuldiges nie. Dit het nou lank genoeg aangegaan. Ons moet terug vat wat aan ons behoort en weer begin saai vir die toekoms.

annevd
Автор

This song is also for South Africans who realize that the situation in South Africa looks bleak for our children, and our children's children!!!🛐

ernacasteller
Автор

Hoender vleis mooi. Almal moet terug keer na Abba Vader en bid. ❤

sariepotgieter
Автор

Multichoice julle verloor my!!! Groot is Afrikaans.

sareltheron
Автор

Hartroerend mooi! Waar inderdaad???
Is ons nog êrens regtig seker dat ons enige beloftes kan maak aan die nageslag? Ons kan net vashou aan God se beskerming en genade!

rihettemeyer
Автор

Ons sal altyd trots Suid-Afrikaner bly al bly ons reeds 13jaar in VSA. Dankie vir hierdie mooi en waar lied!

elmamalan
Автор

PRAGTIG !!! Mag Ons Hemelse Vader julle Seën en mag julle ons nog met julle mooi liedere vermaak GOD REGEER

mathildapotgieter