Riaan Benadé - Vitamiene See (Lirieke Video)

preview_player
Показать описание

Volg Riaan Benadé op sosiale media:

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Jy is so ons mense. Dankie vir jou musiek.

antonueckermann
Автор

Love dit riaan en dankie dat jy by ons skoll kom sing het (unika)

odellebeukes
Автор

Juss hierdie liedjie is gemaak om op repeat te luister 🎉

mariskalindeque
Автор

Hierdie is verseker my man se beste este ooit song...Nie eers gepraat van GROOT name soos Elvis, Queen, Niel Diamond, ACDC, Def Leopard, Bon Jovi...en wie okal!!
Riaan jy het hier iets raak geslaan!

dejagerwamsdejager
Автор

Perfekte tyd om die song te ontdek soos ek by die huis aan kom na my laaste dag van werk vir die jaar en my visvang gerei reg kry om n paar haaie en kabeljouwe te vang

rockybiscuit
Автор

Dankie Riaan vir nog n desember treffer!!!!

iandorfling
Автор

lekker.. sit hier by Hartenbos in die tent en die wind waai ons weg. maar verkier die vitamiene see!

yohunboth
Автор

Lekker man....Jip Die wind doen iets in ons harte❤

freddiehendriks
Автор

Wat n flippen cool song. Jy kan ma net.

antonueckermann
Автор

Amper so awesome soos 'hop hop spinnekop'. Amper

vinceroos
Автор

Lekker Riaan!! Regte tyd vir die see & strand :D #ek bly by die see ;)

jannienel
Автор

Lekker treffer ons is nou op vakansie by KZN😎

Thardtjnr-cw
Автор

Kyk hoe loop die worries viby 😂😂😂 bye worries

jeandrefourie
Автор

In Pearly Beach is daar n huisie met die naam Vitamiene See

lirenecarstens
welcome to shbcf.ru