Steve Hofmeyr: 'Oranje'

preview_player
Показать описание
Ons bloed is oranje!

AfriForum en Solidariteit bied aan: Steve Hofmeyr se nuwe lied, “Oranje”

Spesiale dank aan Inhoud Huis Musiek (Edms.) Bpk.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

From the USA God Bless Afrikaners, may God keep you safe..

rrickynsc
Автор

Die Boere Afrikaner is 'n trotse nasie wat al vir dekades onderdruk word. Hierdie lied gee hoendervleis ❤

Charlene
Автор

Ons bloed is ORANJE

Well done Steve....nailed it

JuanriVanDerWalt
Автор

Solidariteit met de broeders uit Vlaanderen en Nederland!

Stijn-do
Автор

Keep fighting South Africa your voice is finally being heard.

robscott.
Автор

From the US, we stand with you for peace, cooperation, safety, and prosperity for all people in SA!

rockwall
Автор

Excellent, let your voice be heard, loud and proud.

From a Jewish woman with afrikaans blood.

andrefelicitylotter
Автор

I live in the US now after leaving SA in 98. My family heritage is of the first Voortrekkers. This song stirs a lot of emotion for me because I remember as a small child my dad took me to the monument and explained to me the sacrifices that were made. I still understand the Afrikaans and that blood flows thru my veins. I’m so sad for everyone there going thru the terrible things that are happening. My heart goes out to everyone there.

MrDmc
Автор

Steve...jy verstaan ons !! My bloed is Oranje !!

olgajansevanrensburg
Автор

Beautiful song. May God help our land.

natashamarume
Автор

As 'n Brasiliër, ek vind die Afrikaanse taal so lekker dat ek 'n bietjie daarvan leer...

YakobusRO
Автор

Afrikaner brothers, we also remember you in Poland! Never give up! Never! If it weren't for you, there would be no country like South Africa. I believe that God will allow an Afrikaner state to be created one day! I am very impressed by the history of the Afrikaner nation, afrikaner language eveything. I am also following a project called Orania, I will definitely go there someday.
A dream city to work and live in, as well as create the history of a beautiful nation of proud Afrikaners.

Afrikanerbroers, ons onthou julle ook in Pole! Moet nooit moed opgee nie! Nooit! As dit nie vir jou was nie, was daar geen land soos Suid-Afrika nie. Ek glo dat God sal toelaat dat 'n Afrikanerstaat eendag geskep word!

Afrikaner Volkstaat! 🟧✝️

damianszczuka
Автор

Baie mooi!! Dankie Steve...maak my van voor af trots om afrikaner te wees!!!👊❤️

ronellerheeder
Автор

Absolutely beautiful, rallying song. Although I'm not Afrikaans, not even in South Africa any more, I gravely worry about the state of the country I called my home for 30 years. Let this be the uniting anthem! Greetings from Poland.

gregwochlik
Автор

We stand together. With Jesus with us who can be against us. Beautiful song. Oranje most definitely ❤

angiepeters
Автор

Dit is 'n lied wat daardie wat op hulle knee en hande in die stof, bitter baie krag gee. Baie goed gedaan Steve. Jy is 'n groot rots vir die Afrikaner nasie. Ons bloed is oranje. ❤

Anel
Автор

Ons het al baie bloed gegiet hier in SA en SA bly nogsteeds ons land. Ons wortels is diep geplant hier op die onderpunt van Afrika. Praglied, dankie!!

leonardferreira
Автор

Dankie Dteve! Dankie dat jy opstaan vir ons Afrikaners. Groot aanhanger vir jare. Geniet jou shows ook. Trots Afrikaans

AnnetjieJefferson
Автор

My bloed is ORANIA! Eie arbeid eie instellings eie grond!!

Jan-jwbw
Автор

God is met ons Afrikaner Volk en SA uiteindelik is stem gehoor waar ons moes Baklei vir n Bestaans Reg op hierdie Aarde en in SA. Dankie Hete my God dat U vir ons Veg Exodus 14.14

lindamostert