ROOISEE Steve Hofmeyr ft Liezel Pieters

preview_player
Показать описание
Voice: Steve Hofmeyr and Liezel Pieters
Producer: Danny Smoke
Contact: Ian Blom | +27 72 618 3587

#stevehofmeyr #liezelpieters #musiekvideo #musicvideo #independantartist #rooisee #afrikaansmusiek

Volg vir Liezel Pieters op:
Youtube - @liezelpieters8531

Volg vir Steve op
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Liesel Pieters sing pragtig. Sy kry nie die erkenning wat sy behoort te kry nie. Ek love haar sterk stem en musiek.

Adri-ojyt
Автор

LIEZEL is een van die mees Underrated Kunstenaars in ons Land! Well done Julle 2.

TheOrko
Автор

Wat 'n pragtige lied, Afrikaner Patriotisme. Dankie Steve, ons Volks sanger! 🧡🧡🧡

christalangner
Автор

Awesome Steve en liezel julle sing mooi saam wow❤️❤️❤️🤗

denisebarnard
Автор

Hierdie een loop fantasties. Soos twee goeie karperde. Man dis mooi, dis warm.

yitzchaktalyah
Автор

Wat n Kragtige simboliese lied met n lekker beat!

BrakJan
Автор

Wow, net soos jy kan. Mal oor jou gas se stem. Baie dankie altwee van julle. Bravo 👏

anitazondagh
Автор

Wow die twee stemmed IS AMAZING SAAM. Beautiful song. Well done julle 2❤❤❤❤❤❤❤

valerieerasmus
Автор

Wow wat n mooi video! Mooi gedoen FinePixel Media Ian Erick Blom julle het so mooi gemaak! En natuurlik twee “Power” stemme Steve Hofmeyr Liezel Pieters Musiek

RALPHMICHIELSEN
Автор

Dankie oom Steve...
Awesomeness Liezel...

leonard
Автор

Wow awesome julle twee, en steve jou stem nog steeds tops

johanvanheerden
Автор

Meer van julle twee asb Steve. STUNNING, HOENDERVEL MOOI🎉🎉🎉🎉🎉🎉

MariaanPretorius-xx
Автор

Sy is nie net beeldskoon nie mar sing so stunning ook boon op en steve is n legend jul sing mooi saam

whiteboyhiddenraver
Автор

Wow wow fantasties bitter mooi julle 2

MariusVanRooyen-wk
Автор

Welcome back ons Meester sanger STEVE daar is nie beter

benitaluus
Автор

AAI STEVE JY EN LIEZEL MAG MAARR MEER EN MEER SAAM SING . LIEF ONS A
FRIKANERS SE STEMME ONS IS SO TROTS OP ONS SANGERS. JESUS SEENINGE OOR JUL ALMAL

annetjieenslin
Автор

Wow Liezl, iou stem is ongelooflik. Mag jy nog baie liedere sing wat jou stem so uitbring. Ek bid GOD se rykste seën jou toe!

ruanpieters
Автор

Uitstekend soos alryd! Well done julle het mooi gemaak! 👌🏻💪

RALPHMICHIELSEN
Автор

Ons soek nog Luo ons deur ons land pragtig julle is ysters❤

NicolasbassonThiart
Автор

Baie baie geluk julle twee. Great song en video grafie uitstekend !!! Dit wil gedoen word.

WillJordan-hp
visit shbcf.ru