Romy - Steve Hofmeyr feat. Rocco de Villiers

preview_player
Показать описание

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wow. A most amazing song. Tears running. A great adaptation of the song Cindy.

anitaassad
Автор

Wow! Hierdie is een van Steve se mooiste songs ever. Ek hoor sy hart

roelien
Автор

ek hoop julle speel hierdie liedjie op haar troudag..Pragtig Steve

SindieDippenaar
Автор

Die beste en mooiste dinge in die wêreld kan nie gesien of selfs aangeraak word nie – dit moet met die hart gevoel word. HIERDIE is een van daardie oomblikke. Welgedaan Steve! Romy jy is die pragtigste poplap engeltjie. 💕💕Ek bid Sy rykste seen oor julle toe, vandag en elke dag. 🙏

mmmrhinogirl
Автор

Liefde wat net 'n ouer vir 'n kind kan voel. Mens kan dit nie net sien nie, mens weet hoe voel dit. Steve wat 'n pragtige lied aan jou pragtige dogtertjie opgedra. Jy kan met woord en wysie nog steeds ons hartsnare roer soos altyd vantevore. Jy het beslis nog die gawe in oorvloed. Sy sal altyd kan terugkyk al is sy 80 jaar oud en die spesiale band tussen julle twee onthou. So mooi, so eg. Seënwense vir jou en jou pragtige vrou en kinders.

estellepruis
Автор

Hartseermooi. Wil daardie dag sien as Romy in haar trourok en aan Pappa se arm haar nuwe liefde tegemoetloop❤❤

marthaof
Автор

Awesome song Steve, pas haar mooi op, hou haar naby aan jou hart, voor mens jou oë uit vee is hulle Groot.
Mag sy vir julle tot Groot seën wees en mag Vader se hand altyd oor haar wees, en haar veilig en styf vas hou in sy Sy arms

AntoinetteSwart-or
Автор

Romy ..!!! Dit is baie Spesiaal, Pragtig en uit jou Hart Steve!! ....!!! Sekerlik uit elke Pappa se hart vir hulle Romy's.! Ons deel dit graag met jou ..!

celmar
Автор

Wat a pragtige liefdes lied van n pa aan sy dogter. Dis prsgtig. Deur die hartseer trane moes ek tog lag vir daardie "flexible moves" van jou.❤💥

Caroline
Автор

Steve, jy Sal altyd Romy se 1ste liefde bly. Jy is verewig in haar hartjie. Jou pragtige Romy sal altyd jul spesiale band koester. Dankie vir die deel...dit is so diep en mens kan jul liefde vir mekaar aanvoel. Dit is die mooiste liedjie.❤

cornysteyn
Автор

Pappa Steve, Awesome MOOI song!!
Voel presies net so oor my Dogter...
Hulle word so vinnig groot en bly pappa se prinses!

marius
Автор

So eloquent and sincere. Two beautiful souls! Fantastic effort by Romy, too. ❤❤❤

stacyinInSANeDiego
Автор

So beautiful, Steve,it left me in tears thinking of my grown up daughter 😢 Can't believe how time robs us of love and joy 😢 Treasure the time with loved ones ❤

bblove
Автор

Die lied het baie betekenis vir my vandag.
My oudste dogter tans in VSA. Gister gehoor sy trou en kom nie terug.
Wat ñ mooi oomblik moet wees het my in trane. Mag sy gelukkig wees en liefde vind

gerritmarais
Автор

Daar laat huil jy my nou snot en trane!!! Dis verbyannerkantGaries mooi, Stefaans!!!

blinkgedagte
Автор

Wow, Steve, dis pragtig en vol van pappa hartsliefde. Jy is en bly maar vir my SA se beste sanger. Geniet haar want voor jy jou oē uitvee breek daai dag waarvan jy sing aan.❤

MarinaJordaan
Автор

Thank you for the opportunity, Steve, and for introducing me to your beautiful little girl!🩰💝💃

thestagecoachjl
Автор

After listening to it Cindy I decided this is the loveliest and Romy dancing is the cherry on the top very lovely Steve well done

patmartens
Автор

Ek kry letterlik trane in my oe. Wat n pragtige lied en video. God seen jou en jou familie Steve. ❤❤❤❤❤

melvynwalters
Автор

Love this remake of Cindy, well done with the lyrics Steve ❤

bridgetjoubert