Juan Boucher - Ons Het Dit Gebou

preview_player
Показать описание
Juan Boucher - Ons Het Dit Gebou
(Rondte Elf)

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Die raak nooit oud nie. Luister dit oor en oor. Eerlik en opreg.

louisfourie
Автор

Ons moet saamstaan en vir mekaar se huwelike bid, ja ek weet, ons sal dit maak, ek is lief vir my man en kids, ek sal hul met my God se krag dra, dankie vir jou woorde se ondersteunig, viva Afrikaans, sonlief vir my taal

ancoisnaude
Автор

ek het geen woorde vir die heuning wat by jou lippe loop nie ...dankie dat jy my laat glo

pieterrvanderwesthuizen
Автор

Kry nie mooier, dieper en eerliker woorde nie. Dis wragtig

groblerannien
Автор

Ai ai ai maak my net meer en meer dink. Kan nie glo als wat in die verlede gebeur het kom nou op 'n einde nie. Ons kan nie sonder mekaar nie. Dink die verlede het ons te veel gesukkel maar met God se Genade en liefde mekaar gevind dit is ons boks geveg 12 rondtes om die wereld te wys hoe God se liefde werk❤️💫🙏😇

sharonsusanvanderwatt
Автор

Dit is woorde wat my hart raak. Soek dit maar wag vir daai persoon wat dit vir my ook sal doen. Moet dit nie vir verkeerde redes doen maar in God se wil en liefde. Wil dit deel met daai spesiale man. 2 onperfekte mense maak 'n perfekte verhouding. Niemand is perfek nie♥️

sharonsusanvanderwatt
Автор

Laat ons mekaar bystaan my Liefie. Ons mis jou.😪 Lief jou Wessie

MagrietVanRensburg
Автор

Hoe mooi praat n eerlike hart!! M hart sal gaan staan as my man op ons trou dag vir my sulke woorde moet se!!

rochellevanderberg
Автор

Hierdie is so presies wat ek nou op die oomblik nodig gehad het. Baie dankie vir hierdie diep woorde. Jy is awesome! Juan vir president!

helenafoster
Автор

jo, ja spot on ... en Groot Gebede lol

charletcrouwcamp
Автор

Kan nie meer wag nie.. Dis hoender vleis mooi!!!

madeleinjordaan
Автор

Duidelik het jy my by gestaan in goeie en slegte tye. Vandag gee ek my hand en se I do tot ek my liggaam neer le maar ek sal my gees vir julle los want ek wil he ons kinders voor en toe moet soos ons wees... 12 12 rondtes around the world maar weet waar moet ons wees💯💥💫❤️

sharonsusanvanderwatt
Автор

Die woorde... Sjoe maak my iemand mis wat ek nog nie ontmoet het nie.

leniqueaddison
Автор

sterk woorde van `n sterk persoon as elke couple net die woorde of song kan volg dan sal ons langer by mekaar bly....welldone Jaun awesome gese en awesome om jou te volg... keep it up !!

raynkruger
Автор

Dis mooi woorde jys n awsome men's Jaun hoop jy het weer n show hier in krugersdorp Dankie vir die musiek wat jy Ons gee dit het baie meening vir baie mense

nicolenejoythe
Автор

Powerful words from a Awesome person ♡

livingdoll
Автор

Ek trou die naweek en die is soos 80% van my speech! Liefie hoop nie jy lees ooit die comment nie xD

deonburness