Gian Groen - Swerwer

preview_player
Показать описание
Gian Groen was op die stel van Hoor Hoor. Hier sing hy 'Swerwer'.

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Welcome Afrikaans people you’re warmth is inspiring, the world welcomes you ❤

DavidBoulind
Автор

HOE is Gian Groen nie 'n alombekende naam in elke Afrikaanse huishouding in SA nie?
Die man is verseker een van die beste songwriters in die geskiedenis van Suid Afrikaanse musiek...

BaasdeBeer
Автор

Braai op my eie. Op n Vrydag. Jy help my om aan te gaan... Goddank vir klank....

hanrovandermerwe
Автор

Ek luister vanaf my seilboot naby Malta... my hart is vol. Baie dankie vir hierdie Gian.. jy sal nie verstaan hie hierdie met my siel praat nie

sailinginstructor
Автор

oh jirre die liedjie help my deur n bitter tyd😢

CorneVanZyl-zp
Автор

Klank is n God gawe, klank is vibrasie, dis ons lewens essence, dis wat ons maak tik. Jesus is, was, en sal altys wees.

spiritlight
Автор

Still love your songs! Ek is al byna 70 jaar oud. Maak nog baie van hulle!!

afribee
Автор

Luister al vir jare na Gian Groen. Fantastiese kunstenaar. My Saterdag met sy liedjies begin....en siedaar... vrede en liefde in my hart!! Die lewe is 'n lied met Gian!!

vasti
Автор

Stunning song! Heel bo aan my lys van favourites!

janinevanzyl
Автор

My nuutste Afrikaanse favourite !! Great song

jacquesbekker
Автор

reminds me of Chris de Burgh. Mr Groen is a legend!

billyrowe
Автор

wat een fantastisch nummer groetjes uit Holland

dg-carving
Автор

Vrek BRA!! Jy laat my hart warm klop vir die Weskus!!

eduardinggs
Автор

So mooi helder kitaar.
Laat mens dink jy's 'n swerwer...

corneliusprentjie-maker
Автор

Groete hier uit Windhoek. cheers!! Dankie vir n meesterstuk Gian. N groot fan. Wanneer Draai jy in Namibia??

cornwillmentoor
Автор

Whaw die accoustic kitaar is so mooi begeleiding.

jansevanrensburgmarthinus
Автор

Jy laat my huil, Ek love jou music Bra!!!!

Wim
Автор

Kry vir Gian weer op MK en record sy song "Als is net lekker" al wat ek kan sê daaroor is WOW..!!!

ErichEsterhuizen
Автор

Ongelooflik mooi woorde! Doen so voort Gian!!!

johanvanrensburg
Автор

Wat n fantastiese kitaar klank
Dankie!

mariusvermaak