Gian Groen - Vier Seisoene kind

preview_player
Показать описание
Gian Groen was op die stel van Hoor Hoor. Hier sing hy 'Vier Seisoene Kind'.

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Na my mening een van die most underrated Afrikaanse kunstenaars. Ongelooflike talent!!

anevanzyl
Автор

Ek bly in frankryk en Gian groen se musiek is my ‘comfort’ musiek, selfs my Franse man geniet sy musiek 😊

jeanniemarchese
Автор

The best Afrikaans song ever sang and written! Love your Work Gian

albertbarnard
Автор

Mooiste song met pragtige woorde. Baie begaafd

EddieKluin-jcdw
Автор

Timeless, brilliant song. My favourite.

afribee
Автор

Een van die Top Afrikaanse stukke!!! Thanks Gian!

jhaylward
Автор

❤I love LOVE 2023 and this is still my Fav song. Bob this at my funeral 💙💙💙💙💙💙💙

Elginnate
Автор

Woorde wat mens kan bid.Grootste fan van die man

peterjames
Автор

Sy musiek is so mooi😢😢😢bring n kalmte.

JohandriMulder
Автор

Ek is seker n miljoen jaar agter, vergewe my, maar het díe ongelooflike kunstenaar gisteraand ondek op Zoid Afrika. Dis seker een van die mooiste songs wat ek nog ooit gehoor het! Uitstekend! Thanx

GustavTessa
Автор

Absoluut puik. Een van die beste Afrikaanse liede ooit.

naasduplessis
Автор

Daar is nie woorde vir jou stem jou gees en jou passie waarmee jy dit sing nie....

jacostrydom
Автор

Fantasies mooi die beste wat ek nog gehoor het

williehattingh
Автор

gian is n ongelooflike musikant en komponis . ek het al die voorreg gehad om n paar keer saam met hom te speel in nam . great .Kenny

kennyalberts
Автор

Dis November 2020, ek ons luister nog na die Awesome Song.... 👌👌

mariusmarais
Автор

eenvoudig sonder enige aansit en drama.een van die beter Afrikaanse songs ooit. In Koos Dup se liga.

jacquesburger
Автор

Baie baie baie mooi stem! Perfekte liedjie. Hou so aan!

Spetjie
Автор

Gian Groen is seker een van ons beste skrywers met die mees sielsvolste stem!Ek onthou die eerste keer toe ek die video gesien het, net daar en dan besluit ek wil bekfluit en kitaar jol.
Wat n inspirasie.
Beste musiekant in Suud Afrika!!!

peterjames
Автор

Whaw Gian, dis so diep. Ek hoop jy kry royalties met al die covers!!!

jansevanrensburgmarthinus
Автор

Wow!! Pragtig!! Soveel passie en emosie

JamesBurton-mm