Groen Trui - Jan Blohm & Karen Zoid

preview_player
Показать описание
Republiek van Zoid Afrika

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

As a first generation Turkish South African that hasn’t been to SA in 17 years this song brings me to tears like no other song does period.

Laowai
Автор

Nie al my buurmense luister na Jan Blohm nie, maar as ek dit luister dan luister hulle almal.

johannvw
Автор

Ek weet nie of die liedjie hemel of hel toe gestuur is vir daai diepe rou emosies in elke koord en woord nie, maar veel beter kry mens nie! WEL GEDAAN!

fiddlestix
Автор

Steeds die beste Groen Trui weergawe. Dit maak my hart wakker.

wernerziemerink
Автор

Just about the most beautiful thing I've ever heard!

brandonbooth
Автор

Ek is nie I fan van karen of Jan nie maar die is die beste afrikaansse rock liedjie wat ek nog ooit gehoor het...

kobusbeytell
Автор

Rou is die regte woord hiervoor. Rou, berou en ook 'n teerheid. Sag en seer.
Maar daar is ook 'n groot hartseer vir my oor die talent wat nie vervul is nie. As jy ooit gesien het toe Simon & Garfinkel 'n reunie gehad het. Meneer Garfinkel was 'n skadu van homself. Voorheen was hy Paul Simon se meester. Meneer Blohm hier dieselfde. Vir al me. Zoid se talent, sy is hier op die verhoog met 'n unieke talent wat Afrikaans, nie net musiek nie, want hierdie is 'n digter, ons taal, skaars weer sal sien,

pierrecoetzer
Автор

Wow !!! Jan Blohm is LEGEND. They don't make 'em like that no more... an artist down to the core.

Truth-will-Hurt
Автор

I’m English and my hubby is Afrikaans. This is one of our song.. OMG stunning.

megaclaire
Автор

Hoendervlys en Trane! Nostalgies! Ek mis my gestorwe Engel. Ek mis tye van blydskap. Maar soos die dood, wil ek nie terug keer na dit nie. Dis nou net memories wat wat my nou en dan 'n skelm glimlag gee of my wange nat maak in my drome, al is dit dag drome. Ek bly droom, maar dis net drome.

rickv
Автор

Wow Jan Blohm is one in a million, that voice is just so unique and awesome nobody like him

jerrychetty
Автор

Daar is nie woorde vir hoe goed die is nie !!

r_se_chips
Автор

You so right @Laowai17 - it's raw emotion. Uit die hart !

pcduvenage
Автор

My heel favourite! Dag en nag al gesit en die geluister, kliphard!

meganbreedt
Автор

🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
My absolute fav Zoid Africa ! En nog a favorite saam ! Raak nie beter

RuchelleArmstrong
Автор

Another MUST listen is @ Laowi is the duet Zoid/Blohm "Liefde uit die oude doos"

pcduvenage
Автор

My idee van nostalgia…Afrikaans bly die beste ❤

cfleroux
Автор

So lank gewag vir die upload. Fokken amazing

henningventer
Автор

Passion a strong and barely controllable emotion

hanshuman
Автор

Ons het al die episodes gevolg, die song bly ons favourite!! Soveel passie.... love dit

ktmgoose