Gian Groen - Stiltetyd

preview_player
Показать описание
Gian Groen was op die stel van Hoor Hoor. Hier sing hy 'Gita Blom'.

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Here Jesus! Hierdie man is geseend, mooiste stem
Chappies my man LOVE jou musiek

ingeharris-webster
Автор

Sekerlik 1 van die mooiste songs in Ons Mooie Afrikaans! Dankie Gian!

johanvanrensburg
Автор

Ek keer weer en weer terug na hierdie liedjie. Dis so roerend, sy beste!

anevanzyl
Автор

Die son wat my sagkuns op my wang soen, ,die wind wat speels speels met my hare dans...en dan Gian se warm stem wat jou wegvoer die vertes in...Shoe..soos ek terug ry van die geraas van kaapstad na my plekkie in jacobsbaai ken die pad al die klanke van ou Gian...Elke song..en dan swerwer op repeat vir kilometers op n slag..Dis mos hoe musiek klink..fenomenale musician ..

karindewinnaar
Автор

Briljante song, baie uniek en awesome verby, ek speel hom gedurig opi kitaar, mooiste lerieke

bennofourie
Автор

I've never heard a more beautiful song. Mag God U seen. Baie dankie!

dr.g.kadams
Автор

Pragtige Bokant meeste Uniek. Pragtige lewendige lirieke....

.

madeleleincronje
Автор

net een ding waaroor ek spyt is

...ek het hom nie vroeer al ontdek nie.

jericodavey
Автор

Baie nice lirieke soos altyd Gian!! Groot fan van jou styl van musiek. Slim pen!!

Adenyangyaps
Автор

Bliksem maar die man sing mooi.En ek verlang nou sommer Weskus toe.

lioneltbeukes