Gian Groen - Vier Seisoene Kind

preview_player
Показать описание
Lirieke: Gian Groen
Sanger: Gian Groen
Regie: Willem Oets en Christell de Wet
Videografie: Willem Oets en Chris Swanepoel
Redigering: Willem Oets
Kunsregie: Christell de Wet
Assistent: Bia Hartenstein

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Stellenbosch Tassenberg sessions 2000/1❤ what a time to be alive

PierreRousseau
Автор

Mooiste liedjie ooit!!! Huil elke keer snot en trane! Gian, Boetie Giel sou so verskriklik baie trots op jou gewees het! Ek glo hy is terwyl hy afkyk na jou!!!

izellegous
Автор

Ja nee, hyt nie uitverkoop aan die mainstream nie. N man opreg! Gian.... You go man!!

spiritlight
Автор

Ek's skaam oor baie dinge Afrikaans, maar Trots oor baie dinge Afrikaans! Een van hulle is GIAN GROEN!

Wim
Автор

Sterk werk, Mevrouw de Wet-van Eeden, meneer Hanekom en alle verdere betrokkenen.

jan-reiniervoute
Автор

Die beste weergawe ooit. Ek droom om so te kan skryf.
Kan iemamd help met die chords of 'n kitaar les vir die?

fbekker
Автор

Dis hoog tyd dat die meesterstuk se meester-weerga 'n video kry...

BaasdeBeer