My Pa In Die Hemel - Manie Jackson 4Himcrucified Centre

preview_player
Показать описание

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

My Pappa is ook by Jesus.
Dankie Manie vir die kosbare lied, die Here se seen bid ek oor jou en jou vroutjie

anna-mariemeyer
Автор

Pappa ek verlang na jou en Mammie. Rus in vrede rus sag en alryd sal ons julle ondou en lief he

AlwynJordaan
Автор

Hoe mis Ek my Pa, sal wat gee Om met hom Kon praat.Sal Pa Vir ewig lief he.

NicoKitching
Автор

Hoe verlang ek nou na my pa 😢 dankie vir die awsome song 🎵 👌

marietjiekoch
Автор

BEAUTIFUL MANIE
MIS MY DADDY TOO MUCH
JUNIE 2024 AL 11JR SONDER HOM
DIS N SEER WAT NOOIT GENEES 😢😢😢😢❤❤❤❤

mariettenaude
Автор

Dankie Manie ek verlang ook na PA dit is so n mooi lied.❤😢

backylemon
Автор

Kyk hoe mis ek my pa, nou trane vloei nou baie mooi lied

JackySpies
Автор

So mooi mis my pa ook so baie. Dankie vir die mooi lied

hettiedartnall
Автор

Pa in die Hemel ek mis jou.Rus in vrede😢🎉❤

nasizippora
Автор

So pragtig. Laat my ook sommer erlang en trane te bring.

EmmaHartkopf-dq
Автор

Gister die eerste keer die song gehoor op my pa se 3de verjaarsdag in die Hemel lekker gesit en huil

JjKuun
Автор

Dad ek mis jou so baie ma het my af geskryf

sonjawessels
Автор

Love dai song mis my pa hy nou 22 jr van ons af weg geneem

stephangouws
Автор

Trane in my oe.
My parents 20 jaar weg en mis die champ elke dag

jacoerasmus
Автор

My pa 3weke trug gegroet 😢 die is so waar

carladicks
Автор

Ek het vandag die eerste keer na hierdie storie geluister.en wil seker maak dit is die laaste keer. Dit is die ergste misleiding wat n arme mens ooit kan tref.. ek bid graag vir Manie om die bybel te studeer om uit te vind wat gebeur met n persoon wanneer hy sterf. Lees gerus wat Paulus sè in 2 Tess 4 en begin by vers 13. Ek bid vir jou.

izakmaree
welcome to shbcf.ru