Keagan Rossouw - Die Hemel Weet (Manie Jackson) &25 hf4hs

preview_player
Показать описание
Keagan Rossouw is 7 years old now. He is born with Fanconi Anemia, one of his disabilities is that his ear canals are closed. Luckily he has a BAHA hearing aid that made him hear so clearly that he instantly fell in love with music. This is his very first song and his dream is to be able to have an album by the end of the year. So if there is someone out there who is willing to help this young boy make his dream come true by just donating something to help his dream become a reality.




Cell: 082 323 7485 of 072 436 8165
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Tres belle chanson et chanté par un garcon formidable

francis
Автор

This child had guts and lived for his dream. RIP dear Keagan.

anirwucher
Автор

Just so lucky to have stumbled on this. Left SA in 1978. Miss it still.

victorvandyke
Автор

God bless you always my dear friend keagan mag u alte saam met die heer vees.😍💕🙏

AubreyCary-krps
Автор

Jy is n blessing baie dankie. Mag die Vader jou seun!

barenderasmus
Автор

Ek luister elke aand na die duurbare stem alle EER AAN GOD AMEN hou so aan JESUS SE😏

johanmeyer
Автор

Rus sag Keagan, jy is nou by Jesus, en daar gaan jy heerlik sing.

michelwilliams
Автор

Wow WOW seun Die Vader sal jou altud seen. Jy het n fantastiese stem. Jou ouers moet so trots wees. keer hou aan sing asb. Mag die Vader jou seen

barenderasmus
Автор

So diep in ons harte gekruip. Rus In Vrede klein Keagan. 😇😇😇

winifredbadenhorst
Автор

Die kind het diep in my hart gekruip AL JESUS SE SEENING AMEN

johanmeyer
Автор

Keagan, jy is n inspirasie vir die wereld..Jy het my n traan of 2 laat val.KEAGAN BO!!!!

martinwright
Автор

Keagan jy sing sing pragtig net soos Manie..te oulik

hesterdupreez
Автор

Die seuntjie het n onbeskryflike mooi stem, hy het n passie vir wat hy doen.

thunderdreamzentertainment
Автор

Dis so pragtig-gee my sommer net knop in die keel.

daliendeklerk
Автор

Mooi Keagan hou so aan groeten van Belgie

petradebeys
Автор

Keagan, eks sommer baie baie trots op jou xxx

pieterdeklerk
Автор

Ai, ek kan die trane nie keer. RIV klein held.

helenameyer
Автор

❤❤❤❤BEUTIFUL song.
So jong boy sing AWESOME ❤❤

hannelierossouw
Автор

2:04 classic keanan wink hahaha hou so aan seun!

Iamkoekie
Автор

Ahh Keagan!!! Beautiful!! Ek onthou nog ons familie kamp waar jy net konsert wou hou!!!

ingehuman
join shbcf.ru