Riana Nel - Hou Die Hemel Oop

preview_player
Показать описание
Music video by Riana Nel performing Hou Die Hemel Oop. © 2018 Coleske Artist

Directed by Christian Wolf

Produced by Christian Wolf
Executive Producer: Johan C Venter for Coleske Artists

Crew
Director of Photography - Christian Wolf
Chantelle Botha - AD & Production Manager
Hanru van Zyl - Camera Assistant
Wilhelm van der Westhuizen - Camera Assistant
Innocent Nkhoma - Best Boy
Ernich Matthysen - PA for Riana
Ilse Moore - Underwater Camera Assistant / Coordinator
Sean Moore - Underwater Lighting
Dawie Schlebusch - Safety Diver
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Twee weke terrug my laaste lewende ouer, my pappa, verloor. Vandag beteken die lied baie vir my. Net die Here weet. So skielik, so vinnig. Ons is so broos soos die blomme in die veld. Vandag kan dalk die laaste dag wees. Ons moet gereed wees 💔

rianalamprecht
Автор

So verskriklik mooi, ek het trane ❤ Net ons Here weet waneer dit ons tyd is - dink aan ons almal Jesus, ek weet U doen! Amen 🌹

mareetaylor
Автор

Even though I don't understand Afrikaans her songs are amazing and it makes me learn Afrikaans much better

mutendenimapholi
Автор

Ag dis darem tog mooi.

Dis n mooi lied met n mooi boodskap...vir my emotioneel gemaak. Dankie hoor

kevinkuanivi
Автор

Ons kan ALMAL maar sáámsing... dit is die mooiste Afrikaanse lied vir ons tyd. Dankie Riana Nel... ek klou vas aan hierdie want ek kan die woorde aantrek en dit pas soos ń handskoen...

IC-OLD
Автор

Riana baie mooi stem, bly jy deel jou talent met die wêreld. Kom aan julle ons moet meer ons talente deel. Dit is tog hoekom die Here dit vir ons gegee het!!!

karienbadenhorst
Автор

Deep words that only Wisdom from above could reveal to you Riana, His Grace by His Grace you shall receive even more than you know. These words have touched so many and will for many more !! Grow my child, grow and drink it in, As this life is short, time waits for no one !! Be Blessed !!! Aluta continua sempre !!!

raiderland
Автор

Ek is mal oor die liedyie riana nel het n fantastiese stem ek luister haar liedyie by my school by my huis hy sit in my kop vas elke dag en ek is so bly dit sit in my kop vas want ek is baie lief vir liewe Jesus ❤️

sunekuhnel
Автор

net die Here weet, ma ek;s gereed…. Ongelooflike mooi liedjie! Abba Vader het jou in die palm van sy hand Riana.

charlkorb
Автор

Die eerste keer to ek die song gehoor het ek in trane gebars😍😭😭❤️❤️❤️ek love jou songs ek het ook the voice gelyk en as ek hulle was so ek jou kant kis🌺🌹💐💖💗💗😘en die wat nie like en subscribe op Riana Nel se songs nie dan klap ek jou ek het van kinder tyt na jou gelyster💖😘love jou

rinalpheiffer
Автор

Baie mooi liedjie Riana en `n uitmuntende video ! Dankie vir al die mooi liedjies wat jy vir ons gee om te geniet en ons te inspireer !

wouterkabouter
Автор

Daar is net een Riana, dankie wat jy vir die evangelie beteken. Ons waardeer jou

Kruiskyk
Автор

Soveel siele ingewin vir Sy koninkryk met hierdie liedjie! Dankie Jesus vir nòg boeties en sussies! Dankie vir jou gehoorsaamheid Riana ❤️✝️🌈

hanneliekrige
Автор

Your voice takes my breath away @ririnel, last year when I was filling in my application online for the Jacaranda fm spring walk I was asked about a favourite Artist and song and I chose you and this song coz it's my favourite of all time. I also love Dewald Wasserfall, Joe black, Tarryn Lamb, Die Heuwels fantasties, Bok Van blerk, Karlien, Leah, Elandre 💞

vhonieverokhanombuya
Автор

Your voice is sooo amazing! Wish we had more Afrikaans songs on our Christian Radio 'Grootnieuwsradio' in the Netherlands. !

elienne
Автор

Best song! Die werklikheid net die Here weet. Amazing song.God bless!

delmariedutoit
Автор

Engel stem. God seën jou met elke boodskap wat jy oordra. Amen

corrieerasmus
Автор

Wow, love liedjie. Riana, jou stem is gevoelvol ryk en pragtig. Mag God jou nog ryklik seën!

antoinettewillemse
Автор

Mal oor Riana Nel.sy sing so pragtig.Die Here leef in haar.lief vir kinders van Here Dis n voorreg om n persoonlike ontmoeting met God te ondervind.Amen❤

AntoinetteLaas
Автор

Mooiste afr gospel song, as jy dit gospel noem.. Luister hom oor en oor, God se Genade is groot

bernedinekoch