Jonathan se visvang tips

preview_player
Показать описание
Buy the new album "Da Vat Hy Vol.1" on iTunes:

Jonathan gee jou 'n paar tips vir die perfekte visvang dag!

Radioraps is 'n stasie waar ons dinge bespreek op ons terme.
Ons waarborg ons mense dat ons altyd iets sal he om oor kak te praat.

Radioraps "Ons lig in"

Twitter @RadioRaps
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood na die lewe. Die Evangelie van Johannes. Hoofstuk 5, vers 24

josepoika
Автор

The fact that this is still funny after 5 years proves Jonathan is an amazing comedian

oneillmattheus
Автор

Daar moet defenitief een oor "Hoe om Rugby te kyk" gemaak word!

janbarendburger
Автор

Hierdie was die eerste video wat ek gekyk het.. Vrystaat! Ek geniet dit elke keer.

GeraltRivia-prwo
Автор

"Nie tos nie, los!!!" Ha ha ha ha ha

grrrr....maritz
Автор

Ek wil saam met die ou n namiddag braai..langs n opblaas swembad.. en kak praat.. love it.

whatever
Автор

Really gxxd to see, Mr Radio raps...truly someone I can relate to 🎊🎊📻

Joe.
Автор

Lekker Radioraps Lekker trots in #Afrikaans

MarkdeScande
Автор

I've seen this a few times now, brilliant

carlmarshall
Автор

That crystal clear "Okay" perfect english accent wuaahhhhaaaàaaa 😂😂😂

DavidLesterPhillips
Автор

Ek is n kleurling van die kaap, en ek skreeu nou VRYSTAAT!
Aweome video.

TiNRiB
Автор

i hope you are making a whole series of these. honestly can't stop laughing :D

assassinor
Автор

Produksie het baie verbeter! Lovit boys! Legend

glansvdw
Автор

Fokkit ma jy is vinnig besig om n legend te word. Doen bietjie een vir ons wat jou etiket is oppi strand.

camelbowhunter
Автор

😂 ek love die helse Engels aksent met die "okay" en "alright"

squirrel
Автор

Funniest local vid I've yet to see. PLEASE make more!

jmgravenor
Автор

Jy weet dis verbode om bier te mors, nè?

jancovanderwesthuizen