Alberton

preview_player
Показать описание
Dis Naweek!!

Die Bok Leef!!!

Tag jou Alberton pelle!!!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek Wil nie snaaks wees nie maar jy klink beter as meeste afrikaanse kunstenaars

pietervanwyk
Автор

Ek kan nie ophou luister na hierdie liedjie nie. Ek is in Israel huidiglik en hierdie afrikaanse lied laat my verlang na my mense, my taal, die platteland, na braai, die afrikaner gees, n koue een na n moeilike dag. Die liedjie bring (vir my) die boodskap oor dat alles gaan okay wees sonder om dit direk te se. Dankie Rikus!

FloatLikeABee
Автор

Chaps, this is absolutely brilliant!! Love it. No DNA, just RSA 🍺👌🏼👌🏼👌🏼

alistairstewart
Автор

Is hierdie die beste ding ooit?! Jimmy Eat World het nog nooit so goed geklink nie!😂

b.d.erasmus
Автор

Ek se dit nog altyd...jy maak funny jokes en songs maar jy kan actually mooi sing...lekker Ricus

Gemmerkoekie
Автор

elke keer raak dit net beter en beter : die pakkende deuntjie wat jy vir ons taal en mense doen bring opwelling van emosies by elke aand en braai, Dankie vir elke stukkie geluk wat jy uitleef . Mag jou verouderdekrag ver vooruit leef en behou word

WianVanTonder-ix
Автор

😂😂 👌🏻💕almal van Alberton lets gather here

rachelnieuwenhuis
Автор

Ok, so nou sit die song in my kop vas, 🤣🤣 Flippen awesome manne !!

nutlangsworld
Автор

You are a legend bra. I love watching you. Keep doing what you do.

adrianmunnik
Автор

Sy reaksie by solo is briljant!! Well Done

louwjhl
Автор

Beste Afrikaanse musiek wat ek al ooit gehoor het

rubengoldie
Автор

Dit is AWESOME !! Dankie, my dag gemaak.

Megageorge
Автор

Tannie Laurika! Al wat ek kan sê is WOW!

wernerniemann
Автор

It's so weird to hear a song about the town I grew up in 🤣🤣🤣 Most people don't even know where it is, but ja no, I suppose it is maar 'heel orait' 😆

andreav
Автор

hahaha daai gesig met die guitar break solo super funny jy lyk nie impressed met daai solo nie johnny, maar hoop jyt dit geniet, goeie song, great stuff.

JasonVoges
Автор

I was listening to you stuff when i was in Dubai. Was amazing.

adrianmunnik
Автор

alberton pubs se inkomste na die song📈📈📈

lewisth
Автор

Hierdie song is duisend maal beter as Hop Hop Spinnekop, dis verseker! Dankie Johnathan, ek het 'n play list vir vannaand se braai om die vakansie mee af te skop.

kvanniekerk
Автор

"Alberton is heel legit" ♥️

😄😄😄😄

bambieyedgirl
Автор

Dankie vir great oorspronklike content. Great!!

casperBadenhorst-mvvc