Hey!! Jy moet by jou huis bly!!

preview_player
Показать описание
Hey!! jy moet by jou huis bly @francoisvancokekanniedood Thanx Franna!
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Die beste deel van lockdown is Jono se songs

deon_strydom_
Автор

Hy’t ‘n lekker pace en sy vorm is great maar hy mag nie uit sy huisie uit 🤣🤣🤣

tanyasingleton
Автор

Dis die beste song wat ek nog ooit gehoor het

janolivier
Автор

Ik hou hier van! Afrikaanse muziek is leuk♡ liefde uit Nederland

christmastree
Автор

Wow! Brilliant Song! Hou so aan met die Great Videos!✔🥇🎉

stefanduplooy
Автор

Teen die einde van lockdown, is jy nommer 1 op die SA charts 😂

bbuys
Автор

Haha 2 legends...julle is ysters, dis nou lekker dat julle ons entertain deer di lockdown

riaanhessell
Автор

Leke boys, eks net al gatvol vir koffie en tv games.

reinhardtkotze
Автор

*LOVE* Die song!!! 🥰🥰🥰 Dit sit nou so in my kop😂😂

BBful
Автор

Asb mense bly net by die huis. Great song J👌🏻

jdaniel
Автор

Eh-Pic!!!! Jy mag mar... en Fransie ook nie te sleg nie😜
Thanks manne, great entertainment!!

quentinnagel
Автор

Flippen Awesome ouens ... WELL DONE!!!

quintuswilliamson
Автор

ek is 'n ou bal - man maar ek like jou gees! Thx, boet - jy doen goed !

Aapsak
Автор

Thank you!!! I laughed so hard at this 😂

lisafouche
Автор

Oulike song. Bietjie irreterend om Franna, die ultimate rebel, so te sien bootse lek.

TheAuditToolbar
Автор

Bliksem, as Franna dit in die Studio invat, gaan dit 'n befokte tune word!!!

sbkl
Автор

ek kanie wag vir elke nuwe song nie mnr. dis fkn awesome hoop ons sien a album baie gou.
asb bring vir ons nog baie van die amazing songs

PurpleSneeu
Автор

Boet...dis befok...me and girls love it. Keep doing it. Stay safe and positive

hayleyscomet
Автор

Fantasmagories

Love jou liedjies 🔥🔥🔥

JaredBredenkamp