Mis jou tjom!

preview_player
Показать описание
Ek mis jou tjom!! julle almal
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dude I live in the UK, my heart hurts for my friends. The lockdowns have hurt hard, fok ek mis my tjoms. Makes me cry, Dankie tjom

garethgibson
Автор

Luister hier ou, hou aan met die songs! Jy het regtig talent🙌🏻👏🏼👏🏼 Hierdie is goud.

carlajonck
Автор

Wow. Die liedjie tref jou hartsnare. Almal welkom by my plek na die isolasie, "ek het ys".

thinus
Автор

Ek kan nie die "like button" genoeg keer druk nie.
Brilliant, Mr
Hy slaan diep. Maar is perfect 👌😥

deltynnkruis
Автор

Vanmôre kers party met pêlle gekanseleer oor van hulle CoVID het. Die song jong.. jis

corrie
Автор

What a song bootjie sommer n knop in die keel MIS MY PELLE BRAAI EN RUGBY😞😞

jacquesvanheerden
Автор

N mens is nie gemaak om aleen te drink of braai nie, ons kort vriende saam ons.

mvosloo
Автор

My hart gefoken breek vir jou op einde van song.tjom, jy stop met shows.mense Soos jy maak dit makliker, haal ons gedagte af van die Kak foken corona.

schalkstoop
Автор

Hoe sè mens..dis bevok lekker Jonathan. .ek mis tot al my kak pelle

jurgensvanonselen
Автор

Diep my maat Lovvit en daai traan aan die einde is kosbaar geniun.

tomliebenberg
Автор

Daai perde wat die video ge duim af het is nugter en hartseer. Gee vir hulle 'n dop en drukkie.

GNMX
Автор

Wk het die seker 50 keer geluister. Thanx johnathan. Jys n yster. Waneer kom jou volgende een

skatman
Автор

Verlang ek sommer nou extra meer na my boetas!! Tnx RR jy is n yster en insperasie!

julianscott
Автор

Ek hou van jou " nuwe" songs

Dolfvandenbergh
Автор

Awesome... Hoop nie jy gee om nie, ons het song gesample vir ons eie span se lockdown video..

westernlionsrugby
Автор

Fuck it makes me miss my friends at my old school 😭😭😭😭😭😭

Cuterobloxstudio
Автор

jy is fkn awesome man ek wag elkedag v nuwe ietsie van jou af.

PurpleSneeu
Автор

Vok broer wil sommer 'n traan trek

BluesyPixie
Автор

Nog n stukkie langer vasbyt, maar daai eerste braai 👌

christoduplessis
Автор

Jy trek trane. Ek het nou al so baie vriende verloor. Uit ons 23 wat mobileradar en miltech gedoen het is nog net ek oor. Groete

johanminnaar