Johnathan & Pottie langs die Vaalrivier saam Conoflex Carp

preview_player
Показать описание
Johnathan en Pottie daag mekaar uit om te kyk wie kan die groottse vis vang. Hulle gebruik die nuwe Lockdown Super Juice en die SA Powder. Wie dink jy gaan die dag wen?
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Goeie video, mooi vis, en lekker gelag ook. Meer van die videos. Danki

wollie
Автор

That was a great really had a good few laughs but on a serious side those were very good fish, I will watch of these videos more in future!

KarlKillers
Автор

hallo..my naam is donovan ek hengel al vir lank ..ek is 17..ek ken vir johnathan ook al lank van jy ou snaakse video's ...en ek will geweet het of daar dalk n kaans is dat ek saam johnathan eenkeer saam kan gaan vang..hoop johnathan lees die ..en die wat hom ken om vir hom die tewys

dr.ganjaman
Автор

Kyk ek dink om vis te vang saam die twee manne sal n fees wees. Lekker gelag. As die vis uit kom dan sak die dam water.😂

michaelhattingh
Автор

Daai Trump impression het my laat bars van die lag!! XD

hermanstaal
Автор

great vid, now where do we purchase these products in the Western Cape

macgwery
Автор

Great video, fantastic location en my fok I had a good laugh as well. Thanks for this.

phillipbecker
Автор

Het hierdie video darm vir jou baie geniet!

kip
Автор

Kak snaaks. The Trump impression is amazing. Fokkken mooi Pottie. Lekker jokes boys.

therealrhysedwards
Автор

Wat is die plek se naam waar julle manne gevang het?

pauljacobs
Автор

Is julle nou coneflex of supercast want julle maak saam supercast ook in hull span en klere so ja

susanfourie
Автор

Kan of mag julle dalk die ligging deel. Is dit privaat grond of kan jan alleman daar hengel?

riaanpottas
Автор

Waar kan ek cornoflex die goedkoopste koop

juanvandermerwe
Автор

Is julle idee om nog meer tappit mense te kry om karp te vang

jdg
Автор

My fok gee ook bietjie die plekke waar julle van se name ook asb

janoosthuizen
Автор

😂 lekker lag ek nou vir die 2. Okay Biden

Mrpsy
Автор

Ek sal nie kan vang saam hulle nie want ek sal nie kan ophou lag nie

christodejager
Автор

Die trump impersonation het my gekraak.

rzorsslaughterhous
visit shbcf.ru