Robbie Wessels en Liezel Pieters: Iemand daarbo

preview_player
Показать описание
Video Production
Production: Yellow lemon media
Director: Luther van der Watt
D.O.P: Shaun McCreanor
Singers: Robbie Wessels and Liezel Pieters
Production help: Simon
Makeup and hair: MakeupbyRyno en Fafamakeup
Location: Dehartevenue

Music Production
Producer: Francois Steyn ( Frans Staal Produksies)
Co-Producer: Sean Butler ( Melody lane)
Piano and violin processing: Sean Butler
Electric Guitar: Anton L'amour
Guitars, backing vocals and all instruments: Francois Steyn
Finale mixing and mastering: Tertius Jacobs
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Kom Suid Afrikaners kom ons doen dit uitstekend hoop was nog nooit weg nie dit het ons aanvaar en nou bou hoop ons weer diekeur sterker en beter Amen Suid Afrikaner. ❤

NicolasbassonThiart
Автор

Inderdaad In Zuid Afrika zijn ook toppers die muziek brengen 🙏 Voorde mooie liedjes groetjes uit België ❤️👌🤗 3:35

bertiegerrits
Автор

Man, if you put together Liezel and Robbie it has to be an instant hit, because everybody loves them, right? :-)
Hey South Africans reading this: Hang in there! The crisis will soon be over and your country will flourish again. Shout-outs from Austria.

s.hauser
Автор

Mense hierdie is hoendervleis-mooi. Ai Afrikaans is so mooi, baie baie geluk, hierdie is iets wat die hele Suid-Afrika na kan luister en weet daar is 'n God, en daar is hoop.Baie baie dankie vir julle.

susiescott
Автор

More Robbie en Liezel, julle is vanoggend so 'n blessing vir my en my man waar ons moed bitter laag lê. Baie dankie!

wilmariturner
Автор

Ongelooflik mooi!! Baie dankie julle 2 hiervoor.

SusanCilliers-xdob
Автор

Ek is sopas deur die Covid 19 (9 dae in ICU). Glo my vry jy ontdek gou dat daar is Iemand daarbo. Blesssing

blackieswart
Автор

Baie mooi, Afrikaans bly maar mooi. Verdien groot sukses hiermee.

kobuserasmus
Автор

This. is my favorite song in the whole wide world. Even the masters among us like it. The great.good pure father also likes it. May he extend his merciful hand to us and give us enough strength to hang on till we get home. Bye JJ.

kojoandoh
Автор

Dis so waar. Wens meer menze kan dit besef. 🙏

jpblignait
Автор

Daai Iemand is die GOD van Abram, Isaac die GOD van Israel die GOD van die Boervolk.

XRichardxX
Автор

Die is die beste liedjie wat ek al ooit gehoor het

lanavanrensburg
Автор

Baie mooi inspireerende lied.Dit laat mens weer net glo in die Skepper.

vanzylmeyer
Автор

Wow so waar. Baie mooi lied. Jesus liefde.

magdavanheerden
Автор

Baie pragtig, julle-twee. Het die ou liedjie al dikwels op die radio gehoor maar hierdie video nou vir die eerste maal. Dankie.

pieteri.duplessis
Автор

Ongelooflik oorspronklik en mooi. Daar ís Iemand daarbo.

gawiedutoit
Автор

I look up to u you have been my hero for 7 years and I'm 11

christineleeis
Автор

Hemel!!, dis hartroerend mooi, dankie Bets Goosen

betsgoosen
Автор

GREAT song julle 2'tjies (long overdue) .. Dankie vir weereens iets om na te luister ..

quintinterblanche
Автор

Een van dí gunsteling liedjies by Kanaal 7 2020 Radiothon hier in Windhoek verlede maand, wat vir ons telefooniste laat gesing het KLIP HARD👍😉👏💞

corrievanrooyen
welcome to shbcf.ru