THEUNS JORDAAN - By Jou

preview_player
Показать описание

Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads

#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Theuns Jordaan is 'n legende wat vir ewig sal lewe. Ek het sopas sy musiek ontdek, dis nogal buitengewoon. Die band is ongelooflik. Ek is net mal oor sy liedjies en pragtige sang in Afrikaans. Ek is verslaaf aan hulle. Die Roeper-album, en die medleys met Juanita Du Plessis, is net so wonderlik. So hartseer Theuns is nie meer met ons nie, Baie liefde van Perth, Australië. En dankie aan Google Translate vir my Afrikaans...

peterm
Автор

Thanks, dear Theuns, for so many beautiful songs you brought to us!🙏 Your voice is unique, notinhg to compare!! Forever missed!!!❤❤❤❤❤🌷🌷🌷🌷🌷🌷

soniaponzio
Автор

😢😢😢😢😢😢😢😢😢 rest in peace Theunis. Gone too soon. Your music will live on. Thank you for the many songs you have shared.

dollainbreunissen
Автор

Gone too soon! The loss is great Theuns, you will remain in our hearts forever and your music will continue to play. It's a sad day!!

Wk_
Автор

. S o it is correct that Theuns father Willie has now passed away? The poor dear man lost wife & his precious son within days, I believe people can die of a broken bless sister/daughter Linda she has supportive people around her. Love from an AUSSIE!! xxx

VictoriaPinkerton-iwpp
Автор

Baie mooi hoe THEUNS sing, we mis hem ook hier op Curacao Dutch Antilles Caribbean

jeannettesmit
Автор

Wish I could get his cds. Loving his songs. Thanks for beautiful music 🙏❤️

ivanbetsy
Автор

Love die lied diep Pas jouself op bid vir jou. Shalom Blessings 🙏

lindamostert
Автор

Ek hoop ons is nog hier 2025😢😢

By jou by jou is die plek waar ek rus kry

sadwynmario
Автор

What a beautifull voice, From Australia

doreenzahra
Автор

Pragtige musiek...Jy sal altyd in ons harte bly Theuns..❤

Anne-marieDuPlessis-tnfk
Автор

Ai tog. Nou oom Wiilie ook weg. So hartseer familie. RIV.. ❤❤❤

johanetzebeth
Автор

Baie mooi
Seen vir jou. Bid vir jou.
God is groot.

charlenedefin
Автор

Het altyd gehoop om eendag 'n digbundel uit Theuns se pen te waardeer. RIV 💔

Galaxy-hopk
Автор

...BY JOU. Nou is jy weg. Vlieg Hoog. ❣

bvt
Автор

Jy bly die beste Theuns. Dankie dat jy jou wonderlike talent met ons deel👌

karenjordaan
Автор

Dankie theuns vir al die wonderlike treffers trots om te sê ek groot geraak met jou musiek .

karoorangerexplores
Автор

Dankie Theuns. Daar is nie even een lied van jou wat nie awesome is nie. Pas jou mooi op asb.🤗

martiegroenewald
Автор

Theuns♥️♥️♥️word gesond Theuns. Love youxxx

elizefourie
Автор

Baie mooi lied diep woorde.Baie mooi Theuns

annettesherman