Theuns Jordaan - Roeper Van My Hart (Met Lirieke)

preview_player
Показать описание
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads

#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Roeper
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

RIP Theuns. My Pa het my Grootgemaak met jou musiek. Ek sal Ewig Dankbaar wees, dat ek eerder jou musiek wou luister by n Braai as om club musiek te luister. jy sal altyd n Held bly. Gaan nou en speel jou musiek vir ons Hemelse Vader.

hancobotha
Автор

Never ever get tired of listening from Fiji. Fiji
Fiji loves you. Band and Juanita
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
❤❤❤❤❤❤❤❤❤

AlicePeckham
Автор

Theuns Jordaan nou vir altyd ñ legend. Sal jou nooit vergeet. #SoosBloed het jy my om gebowl

TrinityGOD
Автор

This song always reminds me of the movie Jakhalsdans Theuns and Elizma were such a precious couple

Galaxy-hopk
Автор

Dankie Theuns..Pragtige song..en die song het n groot betekenis vandag in my

LindaVenter-xs
Автор

Dank U Liewe Vader vir al U seëninge 🙏🙏😭🙏😭🙏🙏 Hoorder van my roepstem. ❤️❤️❤️ ROEPER van my hart ❤️❤️❤️

oumiesarah
Автор

Theuns, dit was jou 'tjailatyd' en ek wou soooo graag tog een van jou optredes wou sien maar daar was net nie 'n geleentheid nie. Jou stem was fenominaal. Rus sag daar waar jy gèèn pyn meer het nie. Ons sal jou nooit vergeet nie@

bertiekoen
Автор

Ons Kan jou nie Meer sien nie, Maar jou liedjies Kan ons elke dag na luister, Dan hoor ons jou, rus saggies xx

petragodfrey
Автор

You were one of the big ones love your music. Always a special message in each of them.

tessdharvard
Автор

Such a loss we would have loved to have u a tour in Europe 🇪🇺 ❤ we have LOVED U SO SAD U SINGING WITH THE BEST IN HEAVEN U ARE THE BEST SLEEP






❤ loved to have seen u in concert u with the best now x

veradowney
Автор

My arme arme liefste skoonsus. Ek wens ek kan die seer vir jou weg vat. ❤

tebraduplessis
Автор

Rus sag ou bul!! Jy bly n legend, ons luister nog na die meester stuk in 2023

cornefarmer
Автор

Ware liefde is opoffering, vasbyt en geduld, maar dis lekker omvriende te he wat so pragtig sing.

ancoisnaude
Автор

RIV Theuns, jy los n groot lemete in Afrikaanse musiek

juanitakuhn
Автор

Theuns jy is my beste Sanger hoekom jou music laat my heart Se snare roer 👍

ThobelaNgqambuza
Автор

Op die dag groet ons jou Theuns RIP my favorite oompie

rynosmit
Автор

언제나 빛나는 별 🌟 입니다
멋진님
난 당신의 영상을 오늘도 보고있어요
영원한 테운스님
대한민국 🇰🇷 에서 사랑합니다

Zhdh-pi
Автор

Dis n baie mooi liedjie ek is maar net 16 jaar oud maar die waarde van die liedjie is so so mooi, die woorde is baie waar ❤ verlief op die afrikaanse musiek ek ken die woorde alles ❤🌹

mariskavandyk
Автор

Ek is nou al so lank weg van my moerderland dat die taal amper vreemd klink en dit bring 'n traan in my oe. Dit herrinner my te veel aan die trane wat ek laat val het op die grafte van my familielede wat gesterwe het in die Engelse konsentrasiekampe. Die ongeveer 10, 000 kinders wat gesterwe het as gevolg van die Engelse in die kampe se stemme moet nooit vergeet word nie. Ek sal soos Genis vergewe maar nooit vergeet nie.

bliksemdonder
Автор

Van dag press vier made gelede is my MA weg nou Theuns God pluk die mooiste blomme rus in vrede JOU stem Sal ons altyd hoor en ons weet jy is by God

nellieswartz
visit shbcf.ru