Theuns Jordaan - Sal Jy Bly (Met Lirieke)

preview_player
Показать описание
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Rus in Vrede Theuns Jordaan, ons as Suid Afrikaners gaan jou diep woorde en lirieke ontsaglik baie mis. Jou musiek sal bly lewe in ons harte en lippe. JY IS 'N LEGEND MY MAAT jou musiek sal nog no. 1 treffers wees by elke braai. Tot ons weer ontmoet. Rus in vrede

loganfrieslaar
Автор

Rest in peace 🙏 😢RIP 😢 🙏 🪦 Theuns Jordan, I was a barman in Namibia 🇳🇦 😢 💔 every Friday night I could hear this songs 🎵 💔 from oom Hans love your song alot ❤Daniel from Namibia 🇳🇦 ❤

danielkandje
Автор

My broer werk in Sri Lanka
Ek sien hom baie min, ons het nie juis familie oor nie. Ek en my broer het net eintlik mekaar oor. As ek verlang dan luister ek na die song

HannelieMiles
Автор

Ein Wunderbarer Sänger und Songschreiber 👍👍✌️✌️, Grüße aus Ostdeutschland.

AchimElitz
Автор

Jou woorde en musiek sal nooit stil raak nie. Jy los n groot gat in afrikaanse musiek. R.I.P Theuns xx

FreeflyingwithFlynn
Автор

Pragtige God gegewe talent. Jy is nou tuis by die Vader vir ewig sal jy bly 🙌

karinellis
Автор

Daar sal nooit weer iemand soos Theuns wees nie, met sy Unieke stem en talent sal ons jou Altyd

staceybotes
Автор

R.I.P Theuns Jordaan. Jou musiek was die temaliedere in soveel van ons se lewens.

lynneapril
Автор

I still love ❤️ you Theuns Jordaan. I can hear you all day long. A lot of love from Brasil 🇧🇷.

BIGMAMAUSA
Автор

Uw muziek klinkt door in Nederland! Ook wij zullen U missen. Nederland🤝Suid-Afrika

dutchafrikaner
Автор

Ek kan geen van sy musiek luister sonder om 'n traan te trek of om te wonder hoekom hy so vroeg oorlede is. Ag ou oom Theuns, ek wens jy het geweet aan hoe baie mense se lewens jy geraak het. Ek mag dalk net 22 jaar oud wees, maar jou musiek beteken nog altyd vir my so baie, 'n ware legende.

nark
Автор

Rus in Vrede Theuns, jy en jou stem gaan verseker gemis word! Dankie vir die memories wat jy vir ons gelos het!!!!

susanmalherbevantonder
Автор

R.I.V Theuns jy was `n ware legende, wat `n massive loss vir Suid Afrikaanse musiek. 🙏

JaKeSMusic
Автор

Ek sal hom NOOIT vergeet nie.Wat n stem.Hy bly n legende.

andreavenant
Автор

Heel Heel droevig nieuws om te horen van het heengaan van Theuns, niet zo bekend hier in Holland maar daarom des al niet te miin best geliefd als men zijn liedjes een maal had gehoord. R..I.P

nicholasbooth
Автор

Theuns Jordaan. Ek gaan Jou mis. Is n Groot fan van kind of . Is nou 37. Jy is n legend vriend. ❤

jaspertheron
Автор

Thank you for sharing your voice with us! Now you are singing with the angels. Wish I had discovered Afrikaans music earlier. It is now heard around the world. God bless your family, . Sincerest condolences from the U.S.A.

johnbrooks
Автор

One of the best Afrikaans singers plus l love to listen to him singing songs of Neil Diamond.Gone but will never be forgotten by all his fans.

patlombard
Автор

Die man het uit sy ❤ gesing, vandag sing Theuns vir die Engele in die Hemel ❤

lindaaneline
Автор

RIP 🙏 you were awesome. Thanks for all the amazing songs

stu
join shbcf.ru