Theuns Jordaan - By Jou (Met Lirieke)

preview_player
Показать описание
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads

#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Roeper
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

멋진님
난 오늘도 보고있어요
부드러운 미소 멋진 보조개
테운스님 영원합니다

Zhdh-pi
Автор

RIP Theuns. Jy laat so groot leemte in soveel kringe. Ek dink nie jy het ooit regtig besef watse verskil jy gemaak het nie. Jy het onwetend in soveel romantiese oomblike gedeel en dit so spesiaal gemaak. Jy het in hartseer oomblike gedeel waar jou woorde vertroosting gebied het. En soveel kuier aande net lekkerder gemaak het. Jou werk op aarde is klaar jou pad is gestap gaan rus in vrede. Jy los ons almal met n groot nalating. Steeds sal jy deel wees van ons oomblike.

natashasnyman
Автор

Heard this song at the crazy store the other day. It’s a beatiful song. I don’t even understand the lyrics, but it’s such a beatiful song.

khanyisantshengulana
Автор

Afrikaans music has a special place in my heart and "n Engelsman" and have to confess that English lacks when you hear how things are expressed in Afrikaans. RUS IN VREDE THEUNS. Grateful for the music you have left behind.

jasonreckaspcs
Автор

Ek wonder hoe dit Moet voel dat n man net vir my sal lief wees....
2025❤

HannelieMiles
Автор

net Theuns kon maak dat n mens na iemand verlang wat hulle nog nooit ontmoet het nie

TheKallious
Автор

멋진님
난 오늘도 영상을 보고있어요
테운스님 영원합니다
대한민국 🇰🇷 에서 사랑합니다

Zhdh-pi
Автор

Legend. Jy gaan gemis word Theuns!! Rus in vrede

mornepool
Автор

언제나 빛나는 별 🌟 입니다
멋진님
난 당신의 영상을 오늘도 보고있어요
영원한 테운스님
대한민국 🇰🇷 에서 사랑합니다

Zhdh-pi
Автор

Rus in vrede jou LEGEND!!! Jou musiek bring altyd memories van great tye in my Hoërskool en Studente jare. Jou musiek is nogsteeds vir my die lekkerste om op te langarm. #trotsafrikaans

ComplyConnect
Автор

Prachtig nummer wat mooie herinneringen naar boven haalt van mijn tijd in Zuid Afrika. En wat is Afrikaans een prachtige taal. Als Nederlander redelijk tot goed te verstaan, maar toch ook met veel 'eigen' woorden.

DDAH
Автор

Die man kan enige iets sing met daai stem. Maar die is n fantastiese song want alles wat ek graag vir my man wil se is in die song.

martiefroneman
Автор

Absolute pure GOLD. This voice is etched on my heart forever.

karolyn.live
Автор

Theuns kon alles sê wat ons harte begeer...al ons drome, ons alles ❤️

Spunky
Автор

Aai Theuns, ek huil nou, so n stunning lied, mal daaroor, my man sal ook v die lied hou....

ancoisnaude
Автор

Luister nogsteeds 2025♥RIP Theuns, beste van die beste

cherellemochellvisser
Автор

Mal oor die woorde.
Kom theuns ons soek nog n album

peterabrahamse
Автор

Não me canso de ouvir suas lindas canções. Elas são todas exclusivas. Brotam do fundo da alma. Partiu tão cedo, meu querido! E o vazio que ficou é tão triste!!! Um dia iremos nos encontrar.❤

luciafeliciano
Автор

My lief vir wie en hoekom die lied vir ons so sentimenteel is en was ek op pad huis toe om vir jou kos te gaan maak.waar van jy gehou het ons was baie privaat maar ek weet allles van jou engel en dit sal n geheim bly en sterf saam met my jou my skattebol💔💔💔💔💔💔💔💔💔💔

rikaniemand
Автор

Great song, snd top with lyrics, we can understand it a bit better, although doesn’t differ that much from dutch the spelling, but once you’ve got used to that it’s easy to figure out!

nicholasbooth
welcome to shbcf.ru