Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My

preview_player
Показать описание

Shot , directed and edited by Damiane van Reenen
Additional footage by Heinrich Laubscher

Lyrics:

vieruur ek is wakker
en ek dwaal in my huis rond
vreemd hoe ‘n jas in die nag
soms ‘n spook kan word
figure teen die mure
in die lig van ‘n kers
soos ‘n dier vasgevang
tussen die mure van my eie werf
so is dit oggend?
is dit dinsdag?
is dit maart?
is dit mei?
is alles skielik anders
of is dit dalk net
ek en jy

hoor jy my
ons lyne kruis
O dit spook
ja dit spook alweer
in ons huis
Hallo
hoor jy my?
die ontvangs was sleg
jy het gesê ons gaan hier vrek en
jy was reg

ons ry in jou kar
al die vensters is oop
die volume is op honderd en
ons sing en ons rook
gesoen teen die mure
van die plekke waar ons is
dit het gevoel asof ek nog joune is
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

wat n fantastiese song wat julle uitbring op my 50ste verjaarsdag !! baie dankie Heuwels, julle is FANTASTIES!!!

quintinduplessis
Автор

Ek hoor julle hard en duidelik, al vir 15 jaar lank...

francoisdvanderwesthuizen
Автор

Lyrics: vieruur ek is wakker
en ek dwaal in my huis rond
vreemd hoe ‘n jas in die nag
soms ‘n spook kan word
figure teen die mure
in die lig van ‘n kers
soos ‘n dier vasgevang
tussen die mure van my eie werf
so is dit oggend?
is dit dinsdag?
is dit maart?
is dit mei?
is alles skielik anders
of is dit dalk net
ek en jy

hoor jy my
ons lyne kruis
O dit spook
ja dit spook alweer
in ons huis
Hallo
hoor jy my?
die ontvangs was sleg
jy het gesê ons gaan hier vrek en
jy was reg

ons ry in jou kar
al die vensters is oop
die volume is op honderd en
ons sing en ons rook
gesoen teen die mure
van die plekke waar ons is
dit het gevoel asof ek nog joune is

dieheuwels
Автор

ONS HOOR JULLE AL VIR JARE, EN JARE, EN, JARE EN JARE, EN JARE, EN JARE, EN JARE, EN JARE en JARE, en ons sal julle vir nog by jare wil hoor🎶🔥🔊🔥🎼🎤❤️
🌍

tiaandupreez
Автор

Hierdie is ń meesterstuk! Ek dig hierdie somme te veel! Dankie Heuwels Fantasties vir hierdie amazing song!

jn
Автор

Die Heuwels is terug om die wereld te genees met beautiful woorde

choppi
Автор

Julle is en bly maar die beste.. Dankie tog dat iemand in Afrikaans kan songs skryf... So gatvol vir die mainstream "my baayby" met jou "sexy laayfie" kak

janolivier
Автор

Hierdie liedjie het soveel potentiaal vir 'n nostalgiese musiekvideo, asb 🙏🏼

HendriMouton
Автор

Wowie!!! So bly ek en my beste vriendin kon die in aksie beleef! #liefdebydiedam #kaapstad

ela.over_here
Автор

When do we get to see you back in the Netherlands?

albertusdrostable
Автор

hierie daggakoppe maak lekker musiek jong. ek steek sommer n zol brand

JW-lgkw
Автор

waar was daardie reël aan die einde vandaan? waar praat die dogtertjie?

o.s.a.
Автор

waar is die lyn aan die einde vandaan? waar praat die dogtertjie?

o.s.a.