Die Heuwels Fantasties - HARDLOOP WEG (Official Video)

preview_player
Показать описание
Herverbeel, the new album from Die Heuwels Fantasties now streaming on all your favourite platforms.

SOCIALS:

Check us out on the socials and stay plugged in to what’s new and befok.

LYRICS:

Hardloop saam my weg
Dis net te erg hier
En ek te sleg

Hardloop tot ons weer mekaar kan hoor
Luister en sien deur ons eie oë

Hardloop tot ons moeg is vir moeilikheid
Hardloop saam my ons kan hier uit
Hardloop tot ons weer mekaar kan hoor
Luister en sien deur ons eie oë

Hardloop saam my dalk
Dalk kom ons reg
Hardloop weg saam met my
Hardloop saam my weg
Hardloop weg saam met my
Is jy reg?
Is jy rêrig?

Hardloop saam my dalk
Dalk kom ons reg
Hardloop weg saam met my
Hardloop saam my weg
Hardloop weg saam met my
Is jy reg?
Is jy rêrig?

En as ek net iets kan sê?
Jy is al wat ek ooit wou hê
En as ek dit net kon sê

Hardloop tot ons moeg is vir moeilikheid
Hardloop saam my ons kan hier uit
Hardloop tot ons weer mekaar kan hoor
Luister en sien deur ons eie oë

Director : Hugo Brand
Kyle Wesson
Schalk Hanekom
____________________

MUSIC:

HERVERBEEL new album streaming on all your fav platforms.

____________________

PLAYLISTS:
Mood music and mind-blowing visuals.

____________________

MERCH:

Mooiste merch to keep you fresh.

____________________

ALBUMS:

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Jacaranda FM made me fall in love with these songs. 😊

mphonhlapo
Автор

"en as ek net iets kan sê, jy is al wat ek ooit wou hê" vang my elke keer! <3

elsiedekock
Автор

Elke nuwe song van Heuwels voel soos 'n roadtrip! Vakansie vibes al die pad🤘🏽

jeffaffa
Автор

Heuwels fantasties stel nooit teleur nie 👌🏻ek lovit 😍😍😍

amecoetzee
Автор

Hierdie een, Mejuffrou Sonneblom -- genade! Hou my sane hier in New Zealand

henkroodt
Автор

Jule die liedtjie gaan lank op repeat wees.Ek flippen love die song.!!

carakruger
Автор

What a way to start a Friday.... Julle musiek is amazing.. the soundtracks of my youth

ceciljamesfrost
Автор

I don't know how they do it. Just fantastic. The fantastic hills make the fantastic music.

librequestpodcast
Автор

It is an art piece meant to be heard by every ear on this planet.

organicblack
Автор

Vanaf ek Leja op Maties FM geluister het terug in 2009 is ek al 'n groot ondersteuner van die Heuwels Fantasties. Ek was ook baie gelukkig hulle twee keer live te sien. Een keer in Stellenbosch begin 2010 en een keer by die Hart van Windhoek in 2011. 2012 het ek emigreer na Duitsland. Ek luister nogsteeds na hulle eerste album en alles wat daar is om te luister. Hoop hierdie album sal op Amazon Musiek wees.

BeesVanZyl
Автор

Love die woorde, love die beat, love die gevoel. Goeie werk menere!

fiddlestix
Автор

Dankie Heuwels vir die musiek wat SA genees

choppi
Автор

🎶Nuwe favourite. Ek is bly 'Stefanie' van Binnelanders is te sien in hierdie video!! Dit Throwback Vir My Way Back In Time🤪📺⏮️😂
Die heuwels hardloop altyd in 'n nuwe rigting van sound in, en dit is elke keer 'n wenner!! Keer Op Keer..Ja WEER en WEER!! ❤️

tiaandupreez
Автор

Kom toer net in Mosselbaai ook asseblief...verkieslik na Februarie 2021!!😁

hb-jy
Автор

awesome manne, , , perfekte manier om n naweek te begin

grahamvanniekerk
Автор

Great timing met die nuwe song!!! Julle rock!!!

HoBBLeCooKiE
Автор

Hoekom bevind ek Heuwels in elkeen van my Playlists??

Ouens julle mag maar!!!

renaldoschutte
Автор

Dankie, Die Heuwels Fantasties. Nog 'n awesome song!

ashwoven
Автор

Ek is altyd mal oor julle songs man asseblief hou aan musiek maak julle help baie mense inkluding myself met soveel probleeme julle songs is altyf relatable 💪

eswebruwer
join shbcf.ru