Die Heuwels Fantasties - Die Volkslied (official video)

preview_player
Показать описание
Co-Directed by: Simon Barnard and Wim Steytler
Producer: Carla Prinsloo
Production Manager and Assistant Director: Gerhard Walstrand-Ehlers
Director of Photography: Willie Nel
1st Assistant Camera: Khyle Smith
DIT: Delon Misic
Grip: Maliyakhe Radebe
Colorist: Kimberley Hobbs
Post Production Facilities: Ladies & Gentlemen
Head of Post Production at Ladies & Gentlemen: Marc Baleiza
Sound Engineer at SFX Consulting: Tinus Smit
Auditor: Juanita Scholtz
Insurance: CGM
Behind-the-Scenes Photography: Niel van der Westhuizen

Production Company: Sonneblom Films

Sonneblom Films en Die Heuwels Fantasties bedank die gawe mense van Danville vir hulle deelname.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

we did stuff like this where I grew up, a little town not even on any map. it was bloody awesome if I look back and I was very lucky for such a upbringing. So pure and innocent.

RabbitholeIsrael
Автор

this song always brings a tear to my eye, the epitome of growing up in South Africa

chrisfalcon
Автор

Damn, this is a good song! I don't understand the lyrics, but damn this is good. The spirit in this song is just too intense. I'm gonna pump up this tunes with my car windows rolled down when I'm driving through the townships. WOW!

neuralNet
Автор

"Daar le die waarde van jou eiendom" - ons elkeen moet besluit waar ons waarde le :-) great song, dankie

hendrikventer
Автор

Lank leef Afrikaners my volk. Lank leef Afrikaans

kevinwannenburg
Автор

I grew up about 80m from that swimming pool in Danville. Gosh what a long time ago!
funny to see my old place here, now I travelled the world and live in Thailand.

CorrieLamprecht
Автор

Ouens, dis mos nou die kultuur van ons boere! gee vir ons n doppie, n paar pelle en letterlik enige omgewing, dan maak ons dit lekker!!! Hierdie video het my skoon in trane gehad nou! Puik, en pragtig verby!!!

Haile Suid-Afrika!!

ThePurpleDruid
Автор

heuwel fantasties musiek videos is 'n kunswerk op hul eie. Soos 'n perfekte dokumenter oor sekere suid afrikaanse kulture.

roftie
Автор

Julle ouens is blerrie awesome verby man! Julle musiek karring aan mens se hart soos min Suid Afrikaanse bands kan. Ek sit hier in my sitkamer en die trane loop van die warmte in my hart. Julle album Ja Nee Lekker was vir my die maklikste en vinnigste aankoop op iTunes ooit gewees. Julle het 'n moerse supporter for life!! Hou die blink kant bo!! 😎

johanvandyk
Автор

this song is lovely. The language is so beautiful. I wish I understood more than a handful of words though.

xmoonstar
Автор

Aitsa! Die musiek is puik en die video baie goed gedoen. Dit is my wêreld en my mense waarvoor ek baie lief

Beeld se "Magiese oomblikke in Mayville" het my hiernatoe gelei.

barrysaayman
Автор

Ons onthou net die lekker dinge, al die probleme word vergeet. Ek luister elke nou en dan na die lied "Daars 'n land" en raak verskriklik nostalgies...

loafiedb
Автор

Awesome!Awesome!!! Puik, dis die klein dingetjies en nie geld wat die lewe so lekker maak, Thanks.

ericfraschia
Автор

Lekker om die gly gat weer te sien en die brug by frednicholsonstraat. Het baie aande daar gesit n vis vang saam Mike Du Preez. Lekker song julle!!!

konradzietzmann
Автор

dit laat my besef dat ons die lekker dinge in die lewe mis, maak nie saak wat dit is nie...deesdae is dit werk, huistoe tv, kak en slaap. geniet wat jy het

fief
Автор

Really great song, beautiful video! Well done all involved, lets hope this gets thousands of view that it deserves.

peteradolphs
Автор

Ek weet nie of ek te diep in die ding in kyk nie maar ek is in trane. 
Dit is ongelooflik afgeneem en goed gedoen!!! 

High-5 (vir almal betrokke!!)

karlavinkk
Автор

Ja dis o.k. om maar armgat te wees maar ek weet een ding. Ons arm gatte staan bymekaar. Al gaan dit swaar. Nice video.

Автор

@SAStrider, dis vir my lagwekkend en ongelooflik dat dit is wat jy uit hierdie musiekvideo gevat het. My innige simpatie met jou.

pieter
Автор

Daar is net geen einde aan julle nie! Alles wat julle skryf, sing, speel en maak is fokken awsome!! Well done!

rennievanas