Die Heuwels Fantasties - ek en jy

preview_player
Показать описание

Uiteindelik
Onvermydelik
Dit was duidelik
Reg voor my oë

Uit die bloute uit
Wat is die moontlikheid?
Maar op die regte tyd
Jy sou dit nooit glo

Hoe’t ek jou so misgekyk

Vêr gaan soek
Vêr gery
Vêr daar doer
Niks gekry
En die heletyd als mis gekyk
Want dit was reg voor my

Ek en jy

Jy's die ewenaar
Jy's die sekelmaan
En op hierdie Wentelbaan
In ewewig saam

Want ek wil op hou terugkyk
Ons het almal al seer gekry
Nog altyd hier langs my
Maar Hoe't ek jou so mis gekyk

Geskryf deur : Chad Zerf , Pierre Greeff en Loki Rothman
Regisseur en Kamerman asook redigering : Damiane van Reenen
Met : Jenna Lemmer
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Uiteindelik
Onvermydelik
Dit was duidelik
Reg voor my oë

Uit die bloute uit
Wat is die moontlikheid?
Maar op die regte tyd
Jy sou dit nooit glo

Hoe’t ek jou so misgekyk

Vêr gaan soek
Vêr gery
Vêr daar doer
Niks gekry
En die heletyd als mis gekyk
Want dit was reg voor my

Ek en jy

Jy's die ewenaar
Jy's die sekelmaan
En op hierdie Wentelbaan
In ewewig saam

Want ek wil op hou terugkyk
Ons het almal al seer gekry
Nog altyd hier langs my
Maar Hoe't ek jou so mis gekyk

dieheuwels
Автор

Die liedtjie wat ons nodig gehad het! ❤

sonjasnowdon
Автор

Julle musiek het soveel power en wakker onverwagse emosies in mens aan. Taste of home wanneer mens terug verlang na SA in die vêrre vreemde.

lindilabuschagne
Автор

Dus die original Heuwels vibe hier!!! Lekker manne!!! Great stuff! doen asb n colab met spoeg!!!

koosvantonder
Автор

Welgedaan Heuwels Fantasies Welgedaan!!!!

NatashiaMcLaren
Автор

My gunsteling musiekgroep, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die hele wêreld! Julle is ongelooflik, en julle liedjies dra altyd soveel betekenis! Legends! 🎵

MariusBrits
Автор

Die liedjie en music video voel soos 'n dagdroom. Lief🤍

erika.b
Автор

Ja dankie!!!! <3 Hierdie is so relevant in my lewe op die oomblik! ❤

SuperBen
Автор

Ek mis die ou dae as ek die luister, hul sing vlipen nice lekker man.❤❤❤😢😢😢😢😊

HannesSchwan-dm
Автор

Die is duidelik!! Soos altyd, goeie werk 🙌🏻

coenraadpieterse
Автор

Man, hoe lekker dat ek so liedjie sommer 10 keer op repeat kan sit 🤣 ons ❤ DHF! Dankie.

helie
Автор

Dankie vir die toor met woorde.
Soos altyd, kos vir die siel.

francoisvandermerwe
Автор

Pragtig. Neem net kennis dat ver sonder 'n kappie gespel word.

Spacekriek
Автор

Hoe gepas is die song vir presies die regte tyd..SO UIT DIE BLOUTE UIT ...

Love dit.
Muis. xxx

karienvanstaden
Автор

Regtig nog 'n awesome song julle! Well done. Maak my eg trots Afrikaans! Sien julle amper.. uit Nederland.

charlvanwyk
Автор

Ek luister al na Die Heuwels vandat ek n tiener is, en hierdie song bevestig dat ek is steeds hooked. N lekker 90’s feel, love ❤

wildnel