Aidam-John & Lil' Willy - Nogaltyd Genoeg (Official Audio)

preview_player
Показать описание
Die nuwe enkelsnit van Aidam-John & Lil' Willy NOGALTYD GENOEG is beskikbaar en dit laat verlore siele weer glo in liefde ❤

Nogaltyd Genoeg se Lirieke :
Soveel dinge op ons pad
Soveel woorde reeds gepraat
Al ons aksies volg agterna
Dit praat , dit spreek
Van ware liefde
Ons oorwin die moeilike dae
Die Here het ons mooi gedra
En nogsteeds bly ons twee saam
Dit praat , dit spreek
Van ware liefde

Al kry ons hoeveel donker paaie
10 000 struikelblokke
Net die wete dat jys altyd aan my sy
Was nogaltyd genoeg
Al die berge nou in een stort
En die wêreld vanaand eindig
Het ek iemand wat my lief het
En dit was nogaltyd genoeg vir my

Moet jouself nooit twyfel nie
Jy is meer as genoeg
Ek dink nie jy verstaan hoe verlief ek is nie
Elke soentjie , elke drukkie
Elke oomblik saam jou
Besef ek hoekom ek jou wil hou
Ek onthou hoe ek jou boul
En nou praat ons van saam huis bou
Ja jy bring vrede na my lewe
Wat gewoond aan chaos is
Ek maak seker jys gelukkig
Want ek dit is my plig
Solank ons liefde op 'n duisend is
Oorwin ek en jy duisternis
Ons laat moeilike tye maklik lyk
Want ons is lief vir mekaar en...

Al kry ons hoeveel donker paaie (stap ons saam)
10 000 struikelblokke
Net die wete dat jys altyd aan my sy
Was nogaltyd genoeg
Al die berge nou in een stort
En die wêreld vanaand eindig
Het ek iemand wat my lief het
En dit was nogaltyd genoeg vir my

Volg ons op sosiale media asseblief 🥱💖
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

1 miljoen op die hierdie Gem, as jy die sien baie dankie ❤❤❤😭

AidamJohnLilWilly
Автор

Julle is so waar amazing ...ek geniet julle songs baie en ek hoop julle kom baie verder as wat julle is🌻☘

exoniaalphina
Автор

🙆‍♀️❤jle jamer vi my taal gbruik mah di is n foken mooi song kan dti op hou lyster ni❤🥰🌻😍

moniquebasson
Автор

Ek soek lank di song jine ek kry hom nou na lang tyd. jaso ds so mooi regtg ek hou van dt. danki vir i goeie lied. ek bid dat jule ver sal kom. liefde al di pad van bwes. marolee

philandermarolee
Автор

Love elke song. Dit maak laat ek wil huil en weer van voor op my man verlief raak. Ek wens vir jul neti beste in die wereld. Hoop jul sal net beter en betere word.

chandrylinks
Автор

Die song beskryf soveel mense se verhoudings🥰🥺😍Dankie day jule song n mens weer hoop gee❤hou voort met wat jule doen. Die Here seen.🤞❤🥺

michellevanwyk
Автор

Boys Jule is werklik Waar n blessing vir Afrikaans musiek

shouginmalouly
Автор

The sky is the limit for the two of you. Stick together. Fly high Adaim John & Lil Willy🙌🏼. Your music speaks to the soul.

vernodevilliers
Автор

Julle is so talentvol 😩di song is nou deel van my elke dag routine 🥺❤luister hom atleast 50 keer n dag 😩😩

antheabeukes
Автор

Dit is wat ek nou afrikaanse musiek noem🥰..julle is baie talentvol ...baie dankie vir julle mooi lyrics...soos ek nou innie verre ooste sit verlang ek na my Suid Afrika en julle musiek maak my verlange meer draaglik...baie dankie😘

cheryljohnson
Автор

Sjoe!!! Wat n mooi song! Dit spreuk letterlik tot n mens. Dankie vir dit!

shaunb
Автор

Wow dis regtig n pragtige song . Dis next level mahn. Hoofseuns van Afrikaans, julle bly die beste❤❤❤❤

miajosephs
Автор

Wow die woorde alleen . Dis n master piece . Die woorde vat vastrap plek. Keep up the good work guys

carleyminettecook
Автор

Julle, joh, ❤️😭😭dis n pragtige lied en ware woorde❤️❤️❤️is belangrik om jou spesiaal iemand te wys hoe lief jy is vir hulle en hoe veel hulle beteken. Glo in ware liefde, dit bestaan nog. ❤️❤️❤️

alexandrakoenze
Автор

you guys are by far the best Afrikaans duo, Really enjoy your music

Mr.G_-WP
Автор

Top Klas ouens 🔥❤️💯 ... Hy Behoort op die kassies 👊💫

rickswemmer
Автор

Naai die song is die beste van julle Ek kan ge tyg❤️❤️❤️

Bak
Автор

Thanks for the pre Valentine's day gift 🧡💯🙌👏

luqjacobs
Автор

Perfect Valentines Day Drop. Julle stel nooit teleur. 👌👌👌

rudenneprins
Автор

Afrikaans is regtig die beste manier om liefde te veklaar.❤

chantevanbeulen
visit shbcf.ru