Aidam John & Lil' Willy- Hier By Jou (Official Audio)

preview_player
Показать описание
Mense het gevra dat ons hierdie een ook moet upload want hierdie song laat hulle goed voel oor liefde !

Hier By Jou geskryf deur : Aidam-John & Lil' Willy

(Heruitvoering : Lil' Willy)
"Kykie uhm wil jy Koffie hê ?"
"Nee ? , Tee ?"
"Oja jy drink mosh nie Tee nie"
"Uhm wat... van ? wat van 'n soentjie ?"
"Ek wil vir jou soen"
"Moenie vir my na jou wang wysie, ek wil nie jou wang soen nie"
" Ek wil vir jou soen"

(Vers 1 : Aidam-John)
Jys te spesiaal
Tog so spesiaal vir my
Sal nie mooier kry nie
Sal nie beter kry as jy nie
Ek en jy pas soos kanala en salaam meisie (Oooh woah)
Ek sal by jou bly
By jou bly as jy vra
Vra !!!

(Koor: Aidam-John)
Hier by jou !
Kan ek my volle self wees
Hier by jou !
Sal ek my laaste gee
Hier by jou !
Eks lief vir jou
Eks hier vir jou
Vir jou (jou)
Vir jou (jou)

(Vers 2: Lil Willy)
Soos Emo Adams
Maak jy my famous
Hulle soek vir ons
Skuif die gordyne
Ek is te suinig
Wil nie jou deel nie (uh uh)
Eks heeldag by jou
Ek soek nie veel nie
Want ek is al een wie sy by haar soek (yeah)
En sy is al een ek by my soek
Maak my skaam
Ek is rooi soos tamaties
Ek is lief vir jou mammie (ma mamma)
Soms wonder ek girl
Hoe jy dit doen en reg kry want
[Hier by jou...]

(Koor: Aidam-John)
Hier by jou ! (Woah !!)
Kan ek my volle self wees
Hier by jou ! (By jou)
Sal ek my laaste gee
Hier by jou !
Eks lief vir jou (Oooh woa)
Eks hier vir jou (uu ooh)
Vir jou (jou)
Vir jou (jou)

(Vers 3: Lil' Willy )
Hier by jou raas my dak , raas my dak
Ek wil jou sien elke dag
En om jou is ek so gemaklik
Ek dank Jou Ouers, jy's my geluk
Ons is liefde is vuurwarm soos 'n jellyblik
Heelnag wakker eet vir ons dik
Heelnag wakker asof ons tik
Elke sekonde is 'n oomblik
Elke sekonde is 'n oomblik
En jy bring die beste ek navore
Ek is verlief soos nooit tevore
Jy bring geluk trug in die mode
Wil jou beskryf ma daas te min woorde
En jou stem dit seën my ore
So sing vir my soos die kore
Ek wil nêrens want...

(Koor: Aidam-John)
[Hier by jou !] (Woah !!)
Kan ek my volle self wees
Hier by jou !
Sal ek my laaste gee
Hier by jou ! (Hier by jou)
Eks lief vir jou (Vir jou)
Eks hier vir jou (Jou woah)
Vir jou (jou)
Vir jou (jou)

Hier by jou ! (By jou)
Kan ek my volle self wees
Hier by jou !
Sal ek my laaste gee
Hier by jou ! (Hier vir jou)
Eks lief vir jou (Oooh woa)
Eks hier vir jou (Hier vir jou)
Vir jou (jou)
Vir jou (jou)

(Slot: Aidam-John & Lil' Willy)
Ooooh woah
Stayviral vir jou
(Viral , Viral , Viral)
Hoooh !

#stayviral ❤

Volg die links:

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie dankie vir 100k views ! 😫❤ #stayviral 😘😍

AidamJohnLilWilly
Автор

EK BAIE MAAL OOR DIE SONG

DIE WOORDE SLAAN MY ASEM WEG😍😍😍😍🎤🎧🎤🎤🎤🎤🎤🎵🎵🎵🎵🎵🎶🎶🎶🎶🎶🎼🎼

luthertala
Автор

SAHAAID. Ek mis hom tog Bja. Ek was en is nog Bja lief vir hom..😢😔

riethastephanus
Автор

Uiteindelik🔥🔥....Strongs met die 27st Julie 🤗

anchenspogter
Автор

Wow I love your pictures and your family and your song💯💖🦄

peytoncleosimons
Автор

❤❤❤inlove met die song....altyd....😍😍😍😍

lollabbe
Автор

There will always be people hating on colored dudes making it in this tough industry, but these two homies actually did something that most people never even get the chance to do, and that is putting their talent into good use, and making a living out of it, so dudes, ignore the negatives, because the positives outweigh it, and this is one of the best songs that ever came out. Better than most established artists, because, number one, it is afrikaans, and number two, it is a positive vibe concerning relationships, whereas most songs only refer to woman as b's, and all that, but this song is about positivism.

janwelljacobusmontsinger
Автор

Beste song in dii wereld beste my song almal se song in jou mag

derickwitbooi
Автор

Utimately one of the finest Afrikaans rap tracks🔥🔥🔥

craighadams
Автор

Baie love vir die song van ek het vir my ik gesong

wilburgabriel
Автор

Ek is te suinag wil Jou nie deel nie ✌️💯

vanessapersent
Автор

Hier by jou kan ek my volle self wees ❤️😍😚.

claudiajantjies
Автор

Die song het Bja memories van Ek en my ex..😢😔❤👌👍✋

riethastephanus
Автор

ek kom terug in 2022 net om weer hierdie pragtige liedjie te hoor

Njr
Автор

At first I thought "watte kak is die" but the more I listene 🔥🔥🔥

danelaastehond
Автор

I LOVE YOU GUYS and your songs😍💗❤🤗🤩😎❣✨

peytoncleosimons
Автор

Yor, ek kan die song op repeat sit nd heeldag na dit luister🤗😃😘 Absolutely love it

Haaland
join shbcf.ru